SPORT

SPORT KOÖRDINEERDER

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter van der Merwe

M for mud(dy) victory

Gepubliseer op
PHOTO: Duan Gubitz (u.16) scores a try. On Saturday, 19 May the last general winter sports day was hosted at Plasiepark, Merensky High School. The visitors from Piet Potgieter High School in Mokopane were surprised by the cold, rainy conditions resulting in all netball games being cancelled. On the hockey field, the girls triumphed. The…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Netbal, Rugby, Sport

10 uit 10 vir Merensky-opedag

Gepubliseer op
Op Vrydag, 11 Mei, het Hoërskool Merensky dinge bietjie anders gedoen… Tradisioneel word graad 7’s met ‘n “roadshow” na die jaarlikse opedag uitgenooi en met busse aangery om die hoërskool-ervaring in skooltyd te beleef. Soos verwag kan word, het die Plasies weereens die voortou geneem en ‘n opedag aangebied met ‘n verskil. Laerskoolleerders in Merensky…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Nuus, Sosiaal, Sport

Plasie-seunshokkie in Groblersdal

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op 9 en 10 Mei ligawedstyde in Groblersdal gespeel teen Hoërskool Ben Viljoen en Groblersdal Academy. Merensky vs Ben Viljoen o.14 wen 3-1 Doele is aangeteken deur Ockert Schoeman (2) en Tristan Dale (1). o.15 wen 2-1 In ‘n naelbytstryd is doele aangeteken deur Martin Venter en André Venter. Speler van die…
Kategorie(e): Seunshokkie, Sport

Nog ‘n oorwinning vir Plasie-rugby

Gepubliseer op
FOTO: Ruan van Rooyen (o.15) druk ‘n drie. Hoërskool Merensky het Saterdag, 12 Mei, tuis teen Hoërskool Ben Viljoen kragte gemeet in nog ‘n ligawedstryd. Die Plasies se wenstreep is die naweek voortgesit, met net die tweedespan wat met ‘n telling van 25-34 die spit afgebyt het. Die o.14A- en B-spanne het onderskeidelik 28-19 en…
Kategorie(e): Rugby, Sport

Tweede landloopliga in Lephalale

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Jade Coppen, Megan Meyer en Amelia Booth. Agter: Louis Haynes, Ikne Stucki, Francois Nothnagel, Karien Booysen en Keun van Tonder. Afwesig: Joné du Toit. Nege atlete van Hoërskool Merensky het op Saterdag, 14 Mei, aan die tweede skole landloopligabyeenkoms te Lephalale deelgeneem. Enduratrack AC het as gashere vir die byeenkoms opgetree waar 677 atlete…
Kategorie(e): Landloop, Sport

Merensky skuts berei voor vir wêreldkampioenskap

Gepubliseer op
FOTO: MEDALJE WENNERS Dawie Theron, Lin-Marie Theron, Canell Jackson, Rohan Wewege, Sean Hunt en Dewald Haagner. Tien skuts van die Hoërskool Merensky boogskietklub het die naweek van 12 Mei aan die SANAA Veldkompetisie te Thabazimbi deelgeneem. Hierdie kompetisie was weer ter voorbereiding vir die wêreldkampioenskap wat in Oktober hierdie jaar aangebied word. Die Merensky-skuts het…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Former Plasie aims for Miss SA

Gepubliseer op
Amongst the 2018 aspiring Top 12 Miss South Africa finalists is a name that makes Merensky High School proud. It can be said that Akile Khoza, class of 2012, started her claim to fame when she was crowned 1st Princess during the 2011 Mr and Miss Merensky pageant. She was also known as a keen…
Kategorie(e): Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Nuus, Sosiaal, Sport

23 Plasies gekies vir Limpopo hokkiespanne

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky is besonder trots op 23 hokkiespelers wat gekies is vir hierdie jaar se Limpopo dogters- en seunshokkiespanne. In die o.14 dogterspan is Tarien van Staden, Nikita Fouché, Amerie Kotze, Chloe Beretta en Hope Muvhango opgeneem. Precious Maswanganyi en Danielle Kasselman is gekies vir die o.16-span Deel van die o.14A-seunspan is Marais Botha, Jamin…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Seunshokkie, Sport

Plasies take Hansies to the cleaners

Gepubliseer op
PHOTO: Ryno van Burick scoring. On Saturday, 21 April, Merensky High School welcomed various sports teams from Hans Strijdom High School in Mookgophong. From the word go the Plasies ruled the roost. On the muddy rugby fields the boys proved invincible in their second round league matches. The u.14A team started off with a promising…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Netbal, Rugby, Sport

2 Plasies off to tennis SA’s

Gepubliseer op
Marais Botha and Franco Pretorius (u.14 boys) will represent Limpopo at the South African tennis championships from 26 to 29 April in Pretoria. They will play for the u.15 Limpopo team.
Kategorie(e): Sport, Tennis

Boys hockey meet their match

Gepubliseer op
PHOTO: THE PLASIE 1st TEAM Front: Masilo Mabilo, Ryan Jackson, Alisdair Pio, Melvin Maphoto, JJ Maritz and Dewald Haagner. Back: Arné Le Grange, Talon Griffiths, Dillon de Lange, Angus Dalrymple-Hay, Johan Strydom, Luann Botha and Donovan van Tonder. Merensky High School played their first league game of the season against Pietersburg Hoërskool in Polokwane on…
Kategorie(e): Seunshokkie, Sport

Merensky Archers wear gold at SA’s

Gepubliseer op
PHOTO: Front: Lin-Mari Theron, Dewald Haagner, Canell Jackson and Ashley Hunt. Back: Ryan Jackson, Sean Hunt, and Rohan Wewege. Merensky High School’s archery club are boasting about their triumphant achievements as 7 of the competing archers, led by Dawie Theron and Riana Jackson, excelled at the South African National Indoor Archery Championships held on 20…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Wintersport vs Ellisras

Gepubliseer op
FOTO: Suandrie Corbett (o.16A) Hoërskool Merensky het op Saterdag, 14 April, aan die eerste rugby ligawedstryde vir die seisoen teen Hoërskool Ellisras deelgeneem. Dogtershokkie en netbal het vriendskaplik deelgeneem. Die Plasies se dogtershokkiespanne het skitterend presteer. Die o.14-span het die toon aangegee met ‘n 3-2 wen. Die o.15-dogters het 1-1 gelykop gespeel, maar daarna het…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Netbal, Rugby, Sport

Vierde WMG in Warmbad

Gepubliseer op
FOTO: Dawie van Jaarsveld Die vierde kwalifiserende Western Mounted Games kompetisie het plaasgevind op 14 April te Berbon Stables in Warmbad. Genevieve van der Merwe van Hoërskool Merensky het deelgeneem op vlak 1 en behaal algeheel tweedeplek met vyf silwer medaljes. Hannes van der Merwe het deelgeneem op vlak 2 en het ook algeheel tweedeplek…
Kategorie(e): Perdry, Sport

Landloopliga begin

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Tayla Vos, Joné du Toit en Amelia Booth. Agter: Lerese du Preez, Megan Meyer, Anri McLean, Janco Coetzee, Francois Nothnagel en Jurie Wilders. Afwesig: Jamie Cooper. Die eerste skolelandloop ligabyeenkoms het op Saterdag, 14 April, by Limpopo University plaasgevind. 10 Atlete van Hoërskool Merensky het aan hierdie kompetisie deelgeneem. Anri McLean (dogters 18)…
Kategorie(e): Landloop, Sport