SPORT

SPORT KOÖRDINEERDER

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter van der Merwe

Rhino 7’s Rugby aan die rol

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Noko Malatji, Dylan Herrendoerfer. Middel: Joe Raspel, Delux Jooste, Pieter Coetzer, Ettienn Slabbert. Agter: Mnr. Clinton Gerber (afrigter), MJ Bench, Mj Mulder, Mpho Mofokeng, Mikyle le Roux, Rasenga Kubai, Masedi Manamela, Almo Julies. Op Saterdag 29 Augustus het Plasieland se junior- en seniorspanne te Sutherland High School in Centurion deelgeneem. Hierdie was nog…
Kategorie(e): Rugby 7s, Sport

Langasem Christelle skop stof in oë

Gepubliseer op
FOTO: Anri McClean, Jenelle de Jonge, Christelle Coetzer en Sancha van Niekerk. Die Noordvaal Landloop Kampioenskappe het op 29 Augustus onder droë en baie warm weersomstandighede in Potchefstroom by die NWU PUKKE se sportgronde plaasgevind. By hierdie puik georganiseerde byeenkoms het Merensky Hoërskool se junior dogters hul staal gewys teen 21 ander spanne wat Menlopark,…
Kategorie(e): Landloop, Sport

Sewes rugby kraai koning

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Delux Jooste, Dylan Herrendoerfer en Bornwise Thibela. Middel: Noko Malatji, MJ Bench, Shaun Lombaard, Rasenge Kubayi en Masedi Manamela. Agter: Mnr Drikus Viljoen (afrigter), Joe Raspel, Elmo Julies, Pieter Coetzer, Mikyle le Roux (kaptein), MJ Mulder, Wynand Scholtz en Mnr Clinton Gerber (afrigter). Die sewes rugbyseisoen het Saterdag 15 Augustus met mening tydens…
Kategorie(e): Rugby 7s, Sport

Plasie-ruiters by nasionale kampioenskappe

Gepubliseer op
[fusion_text]Genevieve en Theo van der Merwe en Anri Janse van Rensburg van Hoërskool Merensky het die afgelope vakansie deelgeneem aan die nasionale kampioenskappe vir Western Mounted Games te Misty Meadows. Genevieve en haar perd, Makadesh Zahra, neem in die skole-afdeling (SANESA) deel op vlak 1 en eindig algeheel derde. In die ope-afdeling word sy egter…
Kategorie(e): Perdry, Sport

Glory for Merensky’s Kevin van den Bergh

Gepubliseer op
Kevin van den Bergh, promising young rugby player of Merensky High School, is on his way to Georgia in the USA. Together with six other Plasies, Kevin played for the u.16 Far North team. He and Jason Rodriques were then chosen to play for the invitational team, to determine who has the guts to obtain…
Kategorie(e): Rugby, Sport

Christelle het nie einde nie

Gepubliseer op
Christelle Coetzer, bekande ster-atleet van Plasieland, is opgeneem in die Gauteng Noord Duathlon span wat op 5 Julie in Bloemfontein gaan kompeteer. ‘n Duathlon behels 2.5 km hardloop, 10 km fietsry en weer 1.75 km hardloop. Sy het ook op Saterdag 6 Junie aan die interprovinsiale X-Country Landloopbyeenkoms, wat op Hoërskool Merensky se terrein aangebied…
Kategorie(e): Landloop, Sport

Merensky soccer team remains unbeaten

Gepubliseer op
The much anticipated local soccer derby between Merensky and Ben Vorster High Schools took place on 28 May at Merensky. The junior team (u.16) had a slow start and was 0-1 behind at half time. With sufficient fitness and an impressive display by Tumi Ngwako and captain Thapelo Mokgola, Merensky took control and won the…
Kategorie(e): Sokker, Sport