SPORT

SPORT KOÖRDINEERDER

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter van der Merwe

Hard work pays off

Gepubliseer op
The sweat; the time; the exertion; the devotion; it paid off. Merensky High School participated in the Inter-High 2016 meet at Frans du Toit High School on Friday, 19 February, against 6 schools: PHS, Louis Trichardt, Frans du Toit, Eric Louw, Northern Academy and HTS Tom Naudé. With excitement and anticipation Merensky athletes, singing team…
Kategorie(e): Atletiek, Sport

Plasie-tennis volstoom vorentoe

Gepubliseer op
FOTO: Agter: Ronell du Toit, Hannerie du Toit, Nina Grové en Eljané Uys. Voor: Angie Nel en Carissa Ivy. Vanaf 11 - 14 Februarie het Merensky se dogters-tennisspan deelgeneem aan die Nelspruit Groot Vyf Uitdaagtoernooi. 16 Deelnemende skole, o.a. Hoërskool Nelspruit, Boland Landbouskool, Monument, Afrikaans Hoër Meisieskool, HTS Middelburg, Wilgerivier, Garsfontein, Merensky en Ermelo, het…
Kategorie(e): Sport, Tennis

Onweer besorg Merensky-krieket ‘n bloedneus

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se 1ste krieketspan het op Saterdag, 13 Februarie, in Potchefstroom teen Hoër Volkskool te staan gekom in die Superliga-reeks. Merensky kolf eerste en teken ‘n noemenswaardige 233 lopies vir slegs 3 paaltjies in 50 boulbeurte aan. Kolwers wie hul uitstekend van hul taak gekwyt het is Timothy Elphinstone met 77 lopies en Salman…
Kategorie(e): Krieket, Sport

Plasies tem Makulu 5

Gepubliseer op
Op Saterdag, 13 Februarie, het Hoërskool Merensky se bergfietsspan aan die Makulu 5-wedren in Polokwane deelgeneem. Hierdie halfmarathon dien as kwalifiseerder vir Limpopo kleure. Die ryers het goed presteer. In die o.14-kategorie het Bevan Muller ‘n derde plek ingeneem. In die o.15/o.16-afdeling het Sheldon Muller ‘n eerste plek en Armand Cronjé ‘n derde plek verwerf.…
Kategorie(e): Bergfietsry, Sport

Laeveld Prestige Atletiekbyeenkoms

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op 13 Februarie Hoërskole Rob Ferreira, Frans du Toit, Louis Trichardt, Barberton en HTS Tom Naudé as gaste by die Laeveld Prestige Atletiekbyeenkoms ontvang. Na ‘n snikhete dag van prag-atletiek, begeesterde sang en heelwat nuwe rekords, het Merensky met 850 punte gewys wie is baas. Rob Ferreira het kort op hul hakke,…
Kategorie(e): Atletiek, Sport

Plasie Doran like a fish in the water

Gepubliseer op
Doran Kleynhans, a grade 9 swimmer from Merensky High School, will be participating in the level three swimming championships to be held from 18 to 22 March in Port Elizabeth. He qualified with an excellent time in the back stroke.
Kategorie(e): Sport, Swem

Archers like to moo-ve it

Gepubliseer op
PHOTO: Row 4 (back): André van der Merwe, Dawie Theron, Yolandi Potgieter, Frik Dohse, Pieter van der Merwe, Matthew Lunt, Helgardt Horne and Heindrich Pieterse. Row 3: Vanessa van der Merwe, Canell Jackson, Janco Theron, Carla van Coller, De Marco Meyer and Sean Hunt. Row 2: Beneche Jackson, Lin-Mari Theron, Ryan Jackson, Carissa Ivy and…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Athletes claim first place at Ben Viljoen

Gepubliseer op
On Friday, 5 February, Merensky High School competed against Hoogenhout, Ben Viljoen and Hans Strijdom High Schools in Groblersdal. Merensky won the competition with 763 points. Hoërskool Hoogenhout, from Bethal in Mpumalanga, came second with 702 points and the previous victor, Ben Viljoen, could only manage a third place. The top 7 girls athletes of…
Kategorie(e): Atletiek, Sport

Kookwater atletiek by Rob Ferreira

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op Vrydag, 29 Januarie aan die LJ Prokureurs atletiekbyeenkoms te Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier deelgeneem. Hoërskole Middelburg, Ben Viljoen, Bergvlam, Penryn, Sybrand van Niekerk, Uplands en Curro Nelspruit het mekaar die stryd aangesê. Die Plasies het agt rekords tydens die byeenkoms gebreek: Lilly Pohl (spiesgooi, dogters o.17, 36.72m), Noko Malatji (110m…
Kategorie(e): Atletiek, Sport

2016 Tennis captains

Gepubliseer op
PHOTO: Altacia Gubitz and Blake Linder. Merensky tennis has announced the names of their captains for the 2016 season. Altacia Gubitz will lead the female squad and Blake Linder will ensure that the promising Nadals will excell on the Plasie courts.
Kategorie(e): Sport, Tennis

Merensky cricket starts 2016 with a bang

Gepubliseer op
PHOTO: Nyiko Shikwambana congratulated by coach Pieter van der Merwe. Merensky High School’s 1st and under 15 cricket teams competed against Hoërskool Kempton Park in the Super League on Saturday, 23 January. The under 15 boys triumphed with seven wickets in hand. The 1st team won with two runs in a nail biting match. Best…
Kategorie(e): Krieket, Sport

Merensky athletes prove their worth at Louis Trichardt

Gepubliseer op
PHOTO: 3000m Girls u.19 1. Christelle Coetzer, 2. Anri McLean, 3. Michelle Stevens. On Saturday, 23 January, the Plasie athletics team travelled to Hoërskool Louis Trichardt for the first friendly meet of 2016. Participating schools were Louis Trichardt, Noorderland, Falcon Crest, Eric Louw, Groblersdal Academy and Ridgeway College. Merensky reigned victorious with a superb score…
Kategorie(e): Atletiek, Sport

Massadeelname by Interhuis Atletiek

Gepubliseer op
Die skooljaar het skaars begin of man en muis op Plasieland het op Donderdag 14 Januarie op die atletiekbaan vergader om te wys hul laat in 2016 geen gras onder hul voete groei nie. Ten spyte van die hitte, was die gees op die pawiljoen aansteeklik, met al die graadgroepe wie mekaar lekker aangespoor het.…
Kategorie(e): Atletiek, Sport

Oud-Plasie speel vir Proteas

Gepubliseer op
Oud-Plasie, Elmien Marais, het in Desember haar droom om Protea-hokkie te speel, verwesenlik. Sy het in Desember 2015 Suid-Afrika verteenwoordig by ‘n internasionale, binnenshuise hokkietoernooi. Die span het welslae behaal teen die VSA en Australië, en as oorwinnaars uit die toernooi getree.
Kategorie(e): Dogtershokkie, Sport

Ricus groet Merensky boogskiet

Gepubliseer op
Ricus Warmenhoven, ‘n matrikulant aan die Hoërskool Merensky, is pas uit 150 hoopvolles gekeur as “Team Magnum” boogskut vir 2016. Dit is bekend dat skuts van die Merensky boogskietklub fyn dopgehou word, en is dit ‘n groot eer om deel van hierdie mega boogskietgroep te wees. Net 15 skuts oor die land word jaarliks gekies…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport