SPORT

SPORT KOÖRDINEERDER

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter van der Merwe

Plasie-gholfers speel by Sun City

Gepubliseer op
FOTO'S Foto 1 Voor: Danie Olivier (afrigter), Johan Meintjies en Armand Fourie. Agter: John-Hendrik Muller, Setshaba Masehela en Luka Andoire-Chandler. Foto 2 Armand Fourie ontvang sy trofee. Hoërskool Merensky se eerste gholfspan het gedurende die skoolvakansie saam met mnr. Danie Olivier 'n 3 dag-toer onderneem na die bekende Sun City-oord in Noord-Wes. Die span het…
Kategorie(e): Gholf, Sport

Plasies skiet reguit pyle

Gepubliseer op
FOTO'S Foto 1 Merensky Boogskiet klub deelnemers Voor: Hugo Badenhorst, Lin-Mari Theron, Canell Jackson en Ryan Jackson. Middel: André van der Merwe, Carissa Ivy, Ockert le Roux, Clara van Coller, Sean Hunt, Pieter van der Merwe, Dawie Theron en Beneché Jackson. Agter: Janco Theron, Matthew Lunt en Heinrich Pieterse. Foto 2 Medaljewenners in hul verskeie…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Plasie Christelle by bergfietsuitdaging

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se Christelle Coetzer het op Saterdag, 26 Maart deelgeneem aan die XCO Bergfietsry Cub Reeks in Pretoria. Die XCO-baan is ‘n ongenaakbare 4.7 km lank en deelnemers moet ten minste drie rondtes kafdraf om te kwalifiseer aan die einde. Christelle het algeheel sesde geeindig.
Kategorie(e): Bergfietsry, Sport

Twee SA Kampioene vir Merensky Boogskietklub

Gepubliseer op
Beneche en Canell Jackson en Lin-Marie Theron van Hoërskool Merensky se boogskietklub het vanaf 19 tot 21 Maart aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Veld Boogskiet Kampioenskappe te Broederstroom deelgeneem. Mees as 100 skuts het aan hierdie uitmergelende byeenkoms deelgeneem en die skuts was elke dag gemiddeld 8 ure aan die bloedige son blootgestel. Beneche (YAFFU) en…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Doran at the SA swimming championships

Gepubliseer op
Merensky High School’s Doran Kleynhans (u.15) took the 14th place in the 100m backstroke at the SA Championships in Port Elizabeth on Saturday, 19 March.
Kategorie(e): Sport, Swem

Jenelle included in the Limpopo biathlon team

Gepubliseer op
Merensky High School’s Jenelle de Jonge (grade 9) is included in the u.15 Limpopo biathlon team that will participate in the South African championships in Bloemfontein on 25 and 26 March.
Kategorie(e): Atletiek, Sport

NTK MHS Rugby week a small giant

Gepubliseer op
The NTK MHS Rugby week was presented for the first time from 18 to 22 March at Merensky High School. Belhar High School from Bellville in the Western Cape, Standerton High School, DZJ and Hudson (community teams from Nkowankowa) as well as the Barbarians and the first team from Merensky enjoyed the spirit and warmth…
Kategorie(e): Rugby, Sport

Plasie Sensasie ondersteun die Wik

Gepubliseer op
Vier atlete van Hoërskool Merensky het op Sondag, 13 Maart aan die Wik driekampkompetisie by Stanford Lake College deelgeneem. Na aanleiding van die afsterwe van Wik van der Walt in 2012 tydens ‘n bergfietswedren, wou die personeel van Stanford Lake College die lewe van hul kollega en vriend herdenk deur hierdie jaarlikse driekampkompetisie aan te…
Kategorie(e): Driekamp, Sport

Twee Plasie-atlete na SA’s

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky is baie trots op Christelle Coetzer en Laurentia van Dyk, twee o.15-dogtersatlete wat op Saterdag, 12 Maart deelgeneem het aan die kwalifiserende rondte vir die SA-atletiekkampioenskappe. By hierdie byeenkoms, op die Peter Mokaba Stadium in Polokwane, het albei gekwalifiseer om tydens die komende vakansie in Germiston aan die SA-kampioenskappe deel te neem. Christelle…
Kategorie(e): Atletiek, Sport

Plasie-Karatekas presteer

Gepubliseer op
Op Saterdag, 5 Maart het drie Merensky-leerders deelgeneem aan die Limpopo Karatekampioenskappe te Polokwane. Al drie het uitsonderlik presteer. Sivaughn Cronjé (graad 12) het gekwalifiseer vir haar geel belt en behaal ook twee goue medaljes in Kata en Kumite. Lize-Ri Snyman (graad 9) het gekwalifiseer vir haar bruin belt en dra ook twee goue medaljes…
Kategorie(e): Karate, Sport

Plasie bergfietsryers draf Munnik Meerkat kaf

Gepubliseer op
Janco Coetzee van Le'Club en Bevan Muller, albei leerders van Hoërskool Merensky, het Saterdag, 12 Maart aan die Munnik Meerkat Bergfietswedren van 12km deelgeneem. Janco was die algehele wenner en Bevan was in die derde plek.
Kategorie(e): Bergfietsry, Sport

Plasie tennisafrigter beste in die land

Gepubliseer op
Alexandra Dreyer, knap tennisafrigter van Hoërskool Merensky het van 4 tot 8 Maart in Bloemfontein deelgeneem aan die SA ITF (International Tennis Federation) Senior Nasionale toernooi. Spelers van regoor die land neem aan hierdie nasionale kampioenskappe deel ten einde te kwalifiseer vir die nasionale span. Alexandra het uitstekend presteer deur as die wenner bekroon te word…
Kategorie(e): Sport, Tennis

Merensky soccer delight

Gepubliseer op
Merensky High School’s senior soccer team took to the 2016 season with gusto. In their first match against the SAPS Tzaneen team, they floored their opponents with a winning score of 10-0. Goal scorers were: Nyiko Shikwambana (2), Lemuka Mashele (2), Vutlhari Mthembi (2), Mfuyo Madalane, Abdul Hussein, Shaadman Sheik and Thapelo Makgola. PHOTO Front:…
Kategorie(e): Sokker, Sport

Netball vs HS Piet Potgieter

Gepubliseer op
Merensky High School started their official winter sports season on home ground on Saturday, 5 March against Piet Potgieter High School from Mokopane. A huge crowd supported the Plasie rugby, netball and girls hockey teams. The netball girls were victorious in every sense of the word when only the 2nd team had to bow the…
Kategorie(e): Netbal, Sport

Girls Hockey vs HS Piet Potgieter

Gepubliseer op
PHOTO 2016 1ST GIRLS HOCKEY TEAM Front: Jenna Devenish, Delean O’Niel, Lilly Pohl, Bianca Elbrecht, Pat Madalane, Klariska Venter and Michelle Stevens. Back: Chantel Mashwangane, Corli van der merwe, Xané du Toit, Gwendy Botha, Amelia Middelton, Mrs. Nadia Last (coach), Altacia Gubitz and Elzaan Engelbrecht. Merensky High School started their official winter sports season on…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Sport