SPORT

SPORT KOÖRDINEERDER

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter van der Merwe

Local cricket honours for Plasieland

Gepubliseer op
Merensky High School played their first Pro 20 cricket match for the 2015/2016 season on Wednesday 28 October against Ben Vorster High School at Ben Vorster. Merensky won the match comfortably by 8 wickets. Ben Vorster decided to bat first, but scored only 120 runs after 20 overs. Merensky’s Richard Coleman excelled as a bowler.…
Kategorie(e): Krieket, Sport

Merensky hosts two events at new municipal swimming pool

Gepubliseer op
Merensky High School was honoured to host two galas at the new municipal swimming pool in Tzaneen. After a decade of not having the privilege to compete in a 50m pool, swimmers from nine schools enjoyed the pristine new pool on two consecutive days: firstly the top schools meet on Friday 16 October and the…
Kategorie(e): Sport, Swem

Merensky oorheers bergfietsuitdaging

Gepubliseer op
Sewe bergfietsryers van Hoërskool Merensky het op 10 Oktober deelgeneem aan die Debtsafe Cansa Bergfietsuitdaging in Potgietersrus. Armand Cronjé (o.14) verwerf goud in die mans 10km wedren. Christelle Coetzer (o.14) het ook op haar beurt eerste oor die wenstreep gejaag in die dames 10km uitdaging. Michelle Stevens en Alex Strydom is tweede in onderskeidelik die…
Kategorie(e): Bergfietsry, Sport

Eerste vir Merensky by SA bergfietskompetisie

Gepubliseer op
Christelle Coetzer en Armand Cronjé in hul Limpopo kleure. Ses atlete van Hoërskool Merensky het Saterdag en Sondag, 3 en 4 Oktober, deelgeneem aan die Spur SA Skole bergfietskompetisie. Al nege provinsies het deelgeneem, asook Botswana, Namibië en Zimbabwe. Dit was die eerste keer wat Hoërskool Merensky aan hierdie kompetisie deelneem…
Kategorie(e): Bergfietsry, Sport

Tian Koekemoer speel vir Oostelike Provinsie

Gepubliseer op
Oud-Plasie Tian Koekemoer het pas gehoor dat hy eerskomende Donderdag sy eersteklas debuutbuiging maak vir die OP-krieketspan teen Easterns in Benoni. Dit is ook baie goeie nuus vir sy skoolafrigter, Pieter van der Merwe. Sê Tian: "Uiteindelik drie jaar vandat ek uit die skool uit is begin dinge afbetaal. Baie bly, ek gaan nie jok…
Kategorie(e): Krieket, Sport

Merensky dogterskrieket ligawenners

Gepubliseer op
HOOFFOTO: Voor: Valeriia Avdysh, Lilly Pohl, Kelsy-Ann Mostert (kaptein). Agter: Jessica de Agrela, Ronel du Toit, Cathleen Horne, Marilyn Raophala, Me. Sunette Stander (afrigter), Ntsakisi Baloyi, Elzanne Engelbrecht, Merisca Steenkamp, Melissa Steenkamp. Afwesig: Jeandri van Wyk. Hoërskool Merensky se eerste dogterskrieketspan is gekroon as ligawenners na hul oorwinning van 3 lopies oor die span van…
Kategorie(e): Krieket, Sport

Rugby players awarded

Gepubliseer op
GUEST SPEAKER: Johannes Seerane. Merensky High School’s rugby players attended the yearly rugby prize giving and dinner on 30 October in the hostel dining hall. Merensky rugby management awarded each player a special blue certificate for their effort and participation during 2015. A standing tradition at Plasieland is for the first…
Kategorie(e): Rugby, Sport

Merensky Rhino 7’s laat wildtuin gons

Gepubliseer op
FOTO: DIE MERENSKY A-SPAN Agter: MJ Bench, Mikyle le Roux, MJ Mulder, Pieter van Rooyen, Almo Julies en Casper Jordaan. Voor: Ettienn Slabbert, Rsaenge Kubayi, Freddie Lubbe, Noko Malatji, Wynand Scholtz en Joe Raspel. Die jaarlikse Rhino 7’s toernooi het vanaf 25 September in Skukuza plaasgevind. Dit was die derde suksesvolle rugbytoernooi van dié aard.…
Kategorie(e): Rugby 7s, Sport

Tennis vat vlam op Plasieland

Gepubliseer op
Op 25 tot 27 September is die Technifibre Junior Ope Tennistoernooi te Hoërskool Merensky aangebied. Spelers van Tzaneen, Polokwane, Phalaborwa en Mokopane het as individue deelgeneem aan die toernooi en nie in skoolverband nie. Die volgende Plasies het goed presteer: Stefan Pretorius, Blake Linder, Erich Mostert, Angie Nel, Nina Grové en Valeriia Avdysh. In die…
Kategorie(e): Sport, Tennis

Plasie tenniskampioene

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het 2015 tennis afgesluit met ‘n plaaslike toernooi wat gespeel is op 14 tot 18 September. Junior en senior Plasie-tennisspelers het gekompeteer. Hierdie kampioenskappe maak nie die ranglys vir die nuwe seisoen op nie, maar spelers is die geleentheid gebied om hul ranglysposisies te verbeter. In die seuns ope finaal het Stefan Pretorius…
Kategorie(e): Sport, Tennis

Townies rule at Plasieland gala

Gepubliseer op
As tradition dictates, the annual inter house gala at Merensky High School took the form of a heated challenge between hostel learners and those who live in town or the surrounding areas. This years’ gala took place on Wednesday 16 September with sunny weather after cold conditions over the weekend. The staff astonished one and…
Kategorie(e): Sport, Swem

Plasie-Christelle tweede in Suid-Afrika

Gepubliseer op
[fusion_text]Saterdag 12 September het twee atlete van Hoërskool Merensky naamlik Christelle Coetzer en Anri McLean, deelgeneem aan Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe te Middelburg, Mpumalanga. Hul het albei ‘n afstand van 4km afgelê. Christelle Coetzer het in die o.14-wedloop, waaraan 95 atlete deelgeneem het, ‘n silwer medalje ingepalm en so bewys dat sy ‘n gerekende krag uit Limpopo…
Kategorie(e): Landloop, Sport

Jehan kan uithou en aanhou

Gepubliseer op
Jehan Goosen, perderuiter van Hoërskool Merensky het op 12 September deelgeneem aan die Letaba uithourit op Munnik. In hierdie strawwe kompetisie wen hy die 14-17 jaar junior afdeling. Hy word ook bekroon as die junior Limpopo Kampioen en verwerf hiermee sy Limpopo kleure. Sy perd Flika wen die beste kondisie toekenning oor 81km in ‘n…
Kategorie(e): Perdry, Sport

Merensky berei voor vir Rhino 7’s rugbyfinaal

Gepubliseer op
FOTO: Voor: MJ Bench en MJ Mulder. Middel: Delux Jooste en Dylan Herrendoerfer. Agter: Almo Julies, Wynand Scholtz, Noko Malatji, Clifford Sekgobela, Resenga Kubayi, Mikyle le Roux (kaptein), Masedi Manamela en mnr. Drikus Viljoen (afrigter). ‘n Koud en winderige Polokwane-Saterdag skrik nie maklik 7’s rugbymanne af nie. Die eerstespan van Hoërskool Merensky het op 12…
Kategorie(e): Rugby 7s, Sport

Plasie tennis players meet their match

Gepubliseer op
PHOTO: Arno van Coller, Stefan Pretorius, Hendro van Helsdingen, John D Ball, Coach Alexandra Dreyer and Herman Grove. From 3 to 5 September five tennis players from Merensky High School attended the yearly schools tournament at Bethlehem in the Free State. The Plasie team consisting of Stefan Pretorius, John D Ball, Herman Grové, Arno van…
Kategorie(e): Sport, Tennis