SPORT

SPORT KOÖRDINEERDER

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter van der Merwe

Plasies gekies vir TV-vasvra

Gepubliseer op
FOTO DIE SUPERSPAN Casper Jordaan, me. Claudia Olivier, Juan-Jacques Moller en Bianca Elbrecht. Die bekende vermaakkunstenaar, Snotkop het kragte saam met VIA-kanaal (DSTV, kanaal 147) gesnoer om ‘n televisie-vasvraprogram genaamd Die Superskool aan te bied. Ten einde hiervoor te kwalifiseer, is hoërskole regoor die land genooi om deur middel van ‘n kort bekendstellingsvideo in te…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Archers on the “Edge”

Gepubliseer op
PHOTO AND THE WINNERS ARE… Front: Ashley Hunt, Lin-Mari Theron and Canell Jackson. Back: Sean Hunt and Dawie Theron. Five Merensky archers travelled to Pretoria to compete in the Ekurhuleni Provincial Field Championships. This competition took place on 24 and 25 June at Archers Edge. 96 Archers endured 7 hours per day in the field.…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Angus conquers the IMPI

Gepubliseer op
Merensky High School’s fearless Angus Dalrymple-Hay (grade 11) took part in the 4th annual IMPI Hard Enduro off-road bike race from 15 to 17 June. This event was hosted at the Tugela Ferry Raceway in the heart of KZN. With 608 riders, this is the biggest and toughest hard enduro battle in South Africa. After…
Kategorie(e): Sport

Hokkiedogters gee alles

Gepubliseer op
FOTO: DIE O.16-SPAN Voor: Lisa MaGuire, Jamie van der Merwe (kaptein), Zoë Kader, Meghan MacNicol, Micaela Dale en Danielle Pohl. Agter: Ruette Schoeman, Megan Meyer, Jenelle de Jonge, Reinette Jacobs, Liza-Ri Snyman (onderkaptein), Elri Verster (afrigter), Mmarena Mamiane, Nina Grové en Nicky Smith. Hoërskool Merensky se o.16 dogtershokkiespan het weer op 13 Junie tydens ‘n…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Sport

Plasie o.14’s oppad na Noordvaal

Gepubliseer op
Die naweek van 14 en 15 Junie het vir groot opwinding op die hokkieveld gesorg. In twee uitspeelwedstryde by Curro Heuwelkruin buite Polokwane, het die o.14-dogters deurgedring na die Noordvaalkompetisie wat op 3 tot 5 Augustus in Nelspruit plaasvind. Die eerste wedstryd teen Hoërskool Frikkie Meyer het deurentyd gelykop verloop. Die halftydtelling was 0-0, met…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Sport

Dubbel Goud vir Canell

Gepubliseer op
Canell Jackson, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Merensky, het op 17 en 18 Junie aan twee boogskietkampioenskappe deelgeneem. Op Saterdag, 17 Junie het sy aan die Mpumalanga ABO 3Di-kampioenskap buite Marble Hall deelgeneem. Hier verwerf sy goud, ‘n persoonlike beste telling en spog met ‘n provinsiale kwalifisering. Op Sondag, 18 Junie het sy aan die…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Merensky salutes Alan

Gepubliseer op
Merensky High School old boy, Alan Gordon, class of 2009, recently joined the ambassador programme (Mountain Biking) of Team Navworld, one of the fastest growing lifestyle, outdoor and adventure partners in South Africa. Gordon started his cycling career in 2005 as a road cyclist but his love for nature lured him to the single track…
Kategorie(e): Bergfietsry, Sport

Two stars from Merensky shine

Gepubliseer op
Two netball stars from Merensky High School excelled at the winter games trials held in Polokwane on Saturday, 10 June. Steph Marie de Lange and Megan MacGregor were chosen as part of a team of 10 players to represent the Limpopo u.16 team at the winter games in Durban during the July holidays. This event…
Kategorie(e): Netbal, Sport

Plasie-hokkie trek berg-op

Gepubliseer op
Midde-in die wintereksamen het Hoërskool Merensky se dogters- en seunshokkiespelers op Woensdag, 31 Mei stokke gestamp teen die spanne van Stanfrod Lake College. Die 2e-seunspan sluit hul seisoen op ‘n hoë noot af met ‘n 3-1 wen. Kieran Albertus, Delux Jooste en John-D Ball het met doele bygedra tot die span se sukses. Die o.14’s…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Seunshokkie, Sport

Merensky bied Limpopo-boogskiet aan

Gepubliseer op
Opgewonde skuts van oraloor het op 3 en 4 Junie na die ATKV Eiland Spa opgetrek waar Hoërskool Merensky se gedugte boogskietklub die jaarlikse Limpopo- en Bosveld Binnenshuise Kampioenskap aangebied het. ‘n Rekordgetal van 60 skuts het meegeding om die gesogte titels. Goue medaljes word deur die volgende Plasie-klublede verower: Lin-Mari Theron, Ryan Jackson, Sean…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Plasies oorrompel Triegies

Gepubliseer op
FOTO: DIE O.14 DOGTERSHOKKIESPAN Voor: Palesa Shiluvane. Middel: Nikita Pohl, Kyla van Zyl, Kita Coppen, Janke Basson, Victoria Mathebula en Annelene Rood. Agter: Me. Anri Burger (afrigter), Dezi Dreyer, Reabetswe Makgoba, Megan Jardine, Lunè Fritz, Zuleika Ferns, Sunè Hermann, Mariesa Schutte, Emma Dalrymple-Hay, me. Nadia Claasen (afrigter). Dit was ‘n wintersportfees toe Hoërskole Merensky en…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Rugby, Seunshokkie, Sokker, Sport

Plasie nou Limpopo Meester

Gepubliseer op
FOTO: Bridget Calitz (o.30 Meesterskampioen) saam met Saira Junqueira (o.15 Meesterskampioen). Saira Junqueira, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Merensky, deel nie die algemene siening dat rolbal vir bejaardes bedoel is nie. Hierdie tiener speel reeds vir etlike jare en is ‘n bewys dat rolbal deur oud en jonk geniet kan word. Saira het onlangs aan…
Kategorie(e): Sport

Plasies pronk op perde

Gepubliseer op
FOTO: UITHOUER Danielle Breed op Hanif. Nuweling, Danielle Breed, ‘n graad 8-leerder aan Hoërskool Merensky het op 27 Mei te Sondela aan die Premier Uithouritklub se byeenkoms deelgeneem in die 80 km afdeling. Sy en haar perd, Hanif, het die volle afstand in ‘n tyd van 5 ure en 27 minute afgelê. Dominique Bond, ‘n…
Kategorie(e): Perdry, Sport

Plasie-netbal dra brons in Limpopo

Gepubliseer op
FOTO: DIE EERSTE NETBALSPAN Voor: Ciné Venter, Micke Venter en Musa Hlongwane. Agter: Ansie Combrink (afrigter), Noko Mabilo, Zenelde Schoeman, Chanel Dohse, Kgabo Mamorobela en Donné Oosthuizen. Die Plasie 1e netbalspan het op 3 Junie sake uitgespook by die Limpopo-kampioenskappe te Polokwane. Slegs twee doele het tussen die span en ‘n silwermedalje gelê. [supsystic-gallery id=64…
Kategorie(e): Netbal, Sport

Plasie spirit ruled the day

Gepubliseer op
On the weekend of 27 May, Merensky High School once again proved the saying: “’n Plasie gaan lê nooit” true, when all the winter sports teams competed in league games against Ben Vorster High School. True Plasie spirit reigned supreme on and off the field. An abundance of blue blooded supporters cheered every soccer, hockey,…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Netbal, Rugby, Seunshokkie, Sokker, Sport