Rugby

 

o.14 Rugby Beeld Naaswenners 2016

MHS Rugby

Organiseerder

Clinton Gerber
Mnr. Clinton Gerber

2017 Rugby Inligtingsbrief 

Afrigters

Mnr. Ian van Heerden
Mnr. Clinton Gerber
Mnr. Pieter van der Merwe
Mnr. Frik Dohse
Mnr. JC Swart
Mnr. Johannes Seerane
Mnr. Richard Coleman
Mnr. Arno Last
Mnr. C Large

2017 Datums

4 Maart - Ellisras (tuis)
11 Maart - HTS Tom Naudé (tuis)
25 Maart - Piet Potgieter, Potgietersrus (weg)
31 Mrt-5 April - NTK MHS Rugbyweek
7-11 April - o.14 & o.15 Rugbyweek @ Rob Ferreira, Witrivier
22 April - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
25 April - Limpopo Proewe 1 @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
9 Mei - Limpopo Proewe 2 @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
13 Mei - PHS (tuis)
16 Mei - Limpopo Finale Proewe @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
20 Mei - Frans du Toit, Phalaborwa (tuis)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
3 Junie - Louis Trichardt (weg)
24 Junie - Limpopo Semi-Finale @ Frikkie Meyer, Thabazimbi
3-7 Julie - Bokkieweek
10-14 Julie - Grand Khomo
17-22 Julie - Cravenweek
29 Julie - Limpopo Finaal @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
5 Augustus - Beeld kwalifiserende ronde
12 Augustus - Beeld Kwartfinaal
19 Augustus - Beeld Semifinaal
26 Augustus - Beeld Finaal
11 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie

 


Rugby Nuus

Plasie-rugbyspelers in Limpopo-spanne

Gepubliseer op
Agt rugbyspelers van Hoërskool Merensky is hierdie jaar opgeneem in verskeie Limpopo-spanne. Barend Lombard en Noko Malatji gaan vir die o.18 Cravenweekspan speel. Richard Coleman, Dylan Herrendoerfer en Kevin van den Bergh is in die o.18 Akademiespan opgeneem. Gareth Spaumer en Vic Swann is deel van die o.16 Noordvaalspan en Stefan Corbett gaan pronk in ‘n o.16 Grant Khomo-trui.

Plasies leer by Pumas

Gepubliseer op
Op Woensdag, 17 Mei het die Pumas se haker, Mark Pretorius, en Alwyn Reynders, ‘n werwer vir die Pumas, by Hoërskool Merensky gaan kuier om aan die senior rugbymanne te help brei. Pretorius het met die voorspelers gewerk, terwyl Reynders die agterspelers ‘n paar vernuftige bewegings geleer het.

Plasies vat Fransies vas

Gepubliseer op
Die rugby-, hokkie-, netbal- en sokkerspanne van Hoërskool Frans du Toit in Phalaborwa het op Saterdag, 20 Mei op Plasieland gaan kuier vir vriendskaplike- en ligawedstryde. Op die rugbyveld het Hoërskool Merensky skoonskip gemaak: die o.14A’s wen 54-5, o.15A wen 52-13, o.16A wen 19-7, die tweedespan wen 41-12 en die eerstespan wen 54-14. In die eerstespan is drieë gedruk deur Richard Coleman (1), Delux Jooste (1), Ryno van Burick (2), Jehan Goosen (1), Kevin van den Bergh (1), Dylan Herrendoerfer (1) en Masedi Manamela (1). Doelskoppe is deur die pale gesit deur Wynand Scholtz (2) en Delux Jooste (5). Op die hokkieveld het die o.14- en eerstespan seuns hul staal…
1 2 3 11

2016 Uitslae

Lydenburg (weg) - 27 Februarie 2016

Gekanselleer weens reën.


Piet Potgieter (tuis) - 5 Maart 2016

PUNTE:
o.14A - gelykop 7-7
o.14B - wen 10-5
o.15A - verloor 10-29
o.16A - wen 16-13
3e - verloor 17-19
2e - wen 27-19
1e - verloor 15-24


Ellisras (tuis) - 12 Maart 2016

PUNTE:
o.14A - wen 28-12
o.14B - wen 15-14
o.15B - wen 25-0
o.16A - verloor 10-15
3e - wen 32-0
2e - wen 10-5
1e - wen 36-13


Rob Ferreira, Witrivier (tuis) - 16 April 2016

PUNTE:
o.14A - verloor 0-60
o.14B - verloor 5-31
o.15A - wen 15-10
o.16A - verloor 22-29
3e - wen 21-5
2e - wen 16-6
1e - wen 34-12


Louis Trichardt (tuis) - 23 April 2016

PUNTE:
o.14A - wen 31-10
o.15A - verloor 5-29
o.16A - wen 22-14
1e - wen 66-14


Ben Viljoen (weg) - 27 April 2016

PUNTE:
o.14A - wen 36-12
o.15A - verloor 15-17
2e - verloor 0-33

A.g.v. provinsiale proewe speel die 0.16- en 1e-spanne nie op hierdie dag teen Ben Viljoen nie.


Eric Louw (tuis) - 7 Mei 2016

PUNTE:
o.14A - wen 52-0
o.15A - wen 36-0
o.16A - wen 79-0
1e - wen 48-9


Frans du Toit, Phalaborwa (weg) - 21 Mei 2016

PUNTE:
o.14A - wen 23-13
o.15A - wen 15-12
o.16A - wen 47-5
2e - wen 48-12
1e - wen 8-6


Limpopo Semi-finale - 11 Junie 2016

PUNTE:
o.14A vs Piet Potgieter - wen 17-5
o.15A - verloor 12-22
o.16A - verloor 27-41
2e (finale) - verloor 0-25
1e vs Hans Strijdom - wen 35-6

o.14- en 1e-spanne deur na die Limpopo Finaal.


Limpopo Finaal - 23 Julie 2016

PUNTE:
o.14A vs Ellisras - verloor 5-16
1e vs Ben Viljoen, Groblersdal - verloor 24-42

Albei spanne deur na Beeld-uitspele.


Beeld Uitspele - 30 Julie 2016

o.14A vs Die Wilgers - wen 41-7
1e vs Erasmus, Bronkhorstspruit - wen 15-13

Albei spanne deur na Beeld Kwartfinaal.


Beeld Kwartfinaal - 13 Augustus 2016

o.14A vs Hartbeespoort - wen 15-12
1e vs Vryburg - verloor 10-36


Beeld Finaal - 20 Augustus 2016

o.14A vs Vryburg - verloor 5-17

o.14A is Beeld-naaswenners!