Rugby

 

o.14 Rugby Beeld Naaswenners 2016

MHS Rugby

Organiseerder

Clinton Gerber
Mnr. Clinton Gerber

2017 Rugby Inligtingsbrief 

Afrigters

Mnr. Ian van Heerden
Mnr. Clinton Gerber
Mnr. Pieter van der Merwe
Mnr. Frik Dohse
Mnr. JC Swart
Mnr. Johannes Seerane
Mnr. Richard Coleman
Mnr. Arno Last
Mnr. C Large

2018 Datums

10 Maart - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
17 Maart - Southdowns, Centurion (weg)
24 Maart - Lydenburg (weg)
3-7 April - NTK MHS Rugbyweek
14 April - Ellisras (weg)
21 April - Hans Strijdom, Mookgopong (tuis)
5 Mei - HTS Tom Naudé, Polokwane (weg)
12 Mei - Ben Viljoen, Groblersdal (tuis)
19 Mei - Piet Potgieter, Mokopane (tuis)
26 Mei - Frikkie Meyer, Thabazimbi (weg)
9 Junie - Limpopo Semi-Finaal
16 Junie - Provinsiale oefenkampe
23 Junie - Bondedag
21 Julie - Limpopo finaal
28 Julie - Virsekerbeker kwalifiserende ronde
4 Augustus - Virsekerbeker kwarteind
11 Augustus - Virsekerbeker halfeind
18 Augustus - Virsekerbeker finaal

 


Rugby Nuus

Rugbybulle nooi Bulletjie

Gepubliseer op
FOTO: Wolkie-rugbymanne geniet Bulletjie, Stefan Corbett en Ryno van Burick (1ste-spankaptein) se kuiertjie. Wolkberg Akademie se rugbybulle het Hoërskool Merensky se bulletjie en twee eerstespanspelers genooi om op Vrydag, 16 Maart, met hulle skouer te skuur en bietjie te gesels oor rugby in die “grootskool”. Rugbykoors het hoog geloop met ‘n blitsvasvra, waarmee Merensky-sonpette uitgedeel is. Merensky nooi elke Wolkie en die gemeenskap uit om die eerste wintersport tuiswedstryde teen Hoërskool Hans Strijdom van Mookgopong op Saterdag, 21 April, by te woon.

Merensky rugby off to a great season

Gepubliseer op
PHOTO: THE U.14A TEAM WON 74-0. Front: Theoniel Kleynhans, Junior Mabidelala, Reese Coetzee, Altus van Heerden, Hennie de Wet, Neil van Vuuren, Janco Grobler, Carl Dohse, Phillip Ludick and Willem Basson. Back: Arno Coertzen, Wessel de Kok, Dylan Kruger, Adriaan Nel, Franco Pretorius, Gilbert Gerhardt, William Coleman, Heinrich Coetzee, Johan van den Heever, Henro Delport, Danny Ikel, Donovan Ikel, Stephan Jansen van Rensburg and Thato Masedi. The rugby teams of Merensky High School played their first matches of the season on Saturday, March 10, with friendlies against Rob Ferreira High School in White River. Six of Merensky's eight teams have triumphed. The u.14Bs started the day with a 41-10 win,…

Wintersport skop af

Gepubliseer op
Dit is weer tyd vir wintersport op Plasieland en almal sien met verwagting uit na goeie rugby, netbal en hokkie hierdie jaar. Hoërskool Merensky het die seisoen by die horings gepak deur die naweek van 3 en 4 Maart as voorbereidingstyd te gebruik. Op die Plasie-rugbyvelde, -netbalbane en -hokkievelde het dit behoorlik gegons met gedetermineerde sportseuns en –dogters. Merensky rugby het Vrydag afgeskop met ‘n oefenkamp, waartydens Sias Wagner (Blou Bulle hoë-prestasie afrigter) en Dewey Swartbooi (Blou Bulle o.19 en o.21 agterlynafrigter, asook Tuks se Young Guns-afrigter) die seuns touwys gemaak het in agter- en voorspelfassette. Saterdag kon die seuns hul staal wys tydens die voorseisoenproewe, waarna die spelers en…

2016 Uitslae

Lydenburg (weg) - 27 Februarie 2016

Gekanselleer weens reën.


Piet Potgieter (tuis) - 5 Maart 2016

PUNTE:
o.14A - gelykop 7-7
o.14B - wen 10-5
o.15A - verloor 10-29
o.16A - wen 16-13
3e - verloor 17-19
2e - wen 27-19
1e - verloor 15-24


Ellisras (tuis) - 12 Maart 2016

PUNTE:
o.14A - wen 28-12
o.14B - wen 15-14
o.15B - wen 25-0
o.16A - verloor 10-15
3e - wen 32-0
2e - wen 10-5
1e - wen 36-13


Rob Ferreira, Witrivier (tuis) - 16 April 2016

PUNTE:
o.14A - verloor 0-60
o.14B - verloor 5-31
o.15A - wen 15-10
o.16A - verloor 22-29
3e - wen 21-5
2e - wen 16-6
1e - wen 34-12


Louis Trichardt (tuis) - 23 April 2016

PUNTE:
o.14A - wen 31-10
o.15A - verloor 5-29
o.16A - wen 22-14
1e - wen 66-14


Ben Viljoen (weg) - 27 April 2016

PUNTE:
o.14A - wen 36-12
o.15A - verloor 15-17
2e - verloor 0-33

A.g.v. provinsiale proewe speel die 0.16- en 1e-spanne nie op hierdie dag teen Ben Viljoen nie.


Eric Louw (tuis) - 7 Mei 2016

PUNTE:
o.14A - wen 52-0
o.15A - wen 36-0
o.16A - wen 79-0
1e - wen 48-9


Frans du Toit, Phalaborwa (weg) - 21 Mei 2016

PUNTE:
o.14A - wen 23-13
o.15A - wen 15-12
o.16A - wen 47-5
2e - wen 48-12
1e - wen 8-6


Limpopo Semi-finale - 11 Junie 2016

PUNTE:
o.14A vs Piet Potgieter - wen 17-5
o.15A - verloor 12-22
o.16A - verloor 27-41
2e (finale) - verloor 0-25
1e vs Hans Strijdom - wen 35-6

o.14- en 1e-spanne deur na die Limpopo Finaal.


Limpopo Finaal - 23 Julie 2016

PUNTE:
o.14A vs Ellisras - verloor 5-16
1e vs Ben Viljoen, Groblersdal - verloor 24-42

Albei spanne deur na Beeld-uitspele.


Beeld Uitspele - 30 Julie 2016

o.14A vs Die Wilgers - wen 41-7
1e vs Erasmus, Bronkhorstspruit - wen 15-13

Albei spanne deur na Beeld Kwartfinaal.


Beeld Kwartfinaal - 13 Augustus 2016

o.14A vs Hartbeespoort - wen 15-12
1e vs Vryburg - verloor 10-36


Beeld Finaal - 20 Augustus 2016

o.14A vs Vryburg - verloor 5-17

o.14A is Beeld-naaswenners!