Rugby

 

o.14 Rugby Beeld Naaswenners 2016

MHS Rugby

Organiseerder

Clinton Gerber
Mnr. Clinton Gerber

2017 Rugby Inligtingsbrief 

Afrigters

Mnr. Ian van Heerden
Mnr. Clinton Gerber
Mnr. Pieter van der Merwe
Mnr. Frik Dohse
Mnr. JC Swart
Mnr. Johannes Seerane
Mnr. Richard Coleman
Mnr. Arno Last
Mnr. C Large

2017 Datums

4 Maart - Ellisras (tuis)
11 Maart - HTS Tom Naudé (tuis)
25 Maart - Piet Potgieter, Potgietersrus (weg)
31 Mrt-5 April - NTK MHS Rugbyweek
7-11 April - o.14 & o.15 Rugbyweek @ Rob Ferreira, Witrivier
22 April - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
25 April - Limpopo Proewe 1 @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
9 Mei - Limpopo Proewe 2 @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
13 Mei - PHS (tuis)
16 Mei - Limpopo Finale Proewe @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
20 Mei - Frans du Toit, Phalaborwa (tuis)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
3 Junie - Louis Trichardt (weg)
24 Junie - Limpopo Semi-Finale @ Frikkie Meyer, Thabazimbi
3-7 Julie - Bokkieweek
10-14 Julie - Grand Khomo
17-22 Julie - Cravenweek
29 Julie - Limpopo Finaal @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
5 Augustus - Beeld kwalifiserende ronde
12 Augustus - Beeld Kwartfinaal
19 Augustus - Beeld Semifinaal
26 Augustus - Beeld Finaal
11 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie

 


Rugby Nuus

Plasies maak stem dik op die rugbyveld

Gepubliseer op
Op Saterdag, 30 Julie het Hoërskool Merensky se o.14- en 1e-rugbyspanne tydens die mediumskole Beeld-kompetisie uitspele op Plasieland hul opponente laat les opsê. Die o.14-seuns het teen Die Wilgers van Pretoria te staan gekom. Hulle het dié wedstryd gemaklik met ‘n telling van 41-7 gewen. Die span kom op 13 Augustus in die Beeld kwartfinaal teen Hoërskool Hartbeespoort te staan. Merensky se eerstespan het na ‘n taai wedstryd teen Hoërskool Erasmus van Bronkhorstspruit geseëvier met ‘n 15-13 oorwinning. Merensky se Noko Malatji het twee drieë gedruk, terwyl Wynand Scholtz die een drie verdoel het en in die eerste helfde die bal met ‘n strafskop oor die pale gestuur het. Op…

Merensky groet ‘n legende

Gepubliseer op
Na 37 jaar op Plasieland het mnr. Peet Vorster die tuig neergelê. Mnr. Vorster het in Mei 1979 by Hoërskool Merensky aangesluit as ‘n tegniese onderwyser. Hy het diep spore getrap in sport, maar dis veral in rugbykringe waar hy onthou sal word. Hy was vir jare die eerstespanafrigter en die hoogtepunt in sy onderwysloopbaan was die span van 1989 wat naaswenners in die Administrateursbeker was. Hy het sy liefde vir sport later jare uitgeleef as erkende kommentator by verskeie sportgeleenthede op Plasieland. Die laaste aantal jare het hy die amp van Dissiplinêre Bestuurder beklee. Tydens saalopening op 18 Julie is daar van hom afskeid geneem. Die hoogtepunte in sy…

Close call at Limpopo finals

Gepubliseer op
Merensky High School’s 1st and u.14 rugby teams competed in the Limpopo league finals on Saturday, 23 July at HTS Tom Naudé in Polokwane. The 1st team played against Hoërskool Ben Viljoen from Groblersdal and bowed the knee with a final score of 42-24. Tries were scored by JD le Grange (2) and Ettienn Slabbert (1). Masedi Manamela converted all the tries plus a goal kick successfully. The Plasie u.14 boys met their match against the team from Hoërskool Ellisras with a final score of 5-16. Both teams will show their mettle in the popular Beeld Competition, starting with a home game on Saturday, 30 July against Hoërskool Erasmus from…

2016 Uitslae

Lydenburg (weg) - 27 Februarie 2016

Gekanselleer weens reën.


Piet Potgieter (tuis) - 5 Maart 2016

PUNTE:
o.14A - gelykop 7-7
o.14B - wen 10-5
o.15A - verloor 10-29
o.16A - wen 16-13
3e - verloor 17-19
2e - wen 27-19
1e - verloor 15-24


Ellisras (tuis) - 12 Maart 2016

PUNTE:
o.14A - wen 28-12
o.14B - wen 15-14
o.15B - wen 25-0
o.16A - verloor 10-15
3e - wen 32-0
2e - wen 10-5
1e - wen 36-13


Rob Ferreira, Witrivier (tuis) - 16 April 2016

PUNTE:
o.14A - verloor 0-60
o.14B - verloor 5-31
o.15A - wen 15-10
o.16A - verloor 22-29
3e - wen 21-5
2e - wen 16-6
1e - wen 34-12


Louis Trichardt (tuis) - 23 April 2016

PUNTE:
o.14A - wen 31-10
o.15A - verloor 5-29
o.16A - wen 22-14
1e - wen 66-14


Ben Viljoen (weg) - 27 April 2016

PUNTE:
o.14A - wen 36-12
o.15A - verloor 15-17
2e - verloor 0-33

A.g.v. provinsiale proewe speel die 0.16- en 1e-spanne nie op hierdie dag teen Ben Viljoen nie.


Eric Louw (tuis) - 7 Mei 2016

PUNTE:
o.14A - wen 52-0
o.15A - wen 36-0
o.16A - wen 79-0
1e - wen 48-9


Frans du Toit, Phalaborwa (weg) - 21 Mei 2016

PUNTE:
o.14A - wen 23-13
o.15A - wen 15-12
o.16A - wen 47-5
2e - wen 48-12
1e - wen 8-6


Limpopo Semi-finale - 11 Junie 2016

PUNTE:
o.14A vs Piet Potgieter - wen 17-5
o.15A - verloor 12-22
o.16A - verloor 27-41
2e (finale) - verloor 0-25
1e vs Hans Strijdom - wen 35-6

o.14- en 1e-spanne deur na die Limpopo Finaal.


Limpopo Finaal - 23 Julie 2016

PUNTE:
o.14A vs Ellisras - verloor 5-16
1e vs Ben Viljoen, Groblersdal - verloor 24-42

Albei spanne deur na Beeld-uitspele.


Beeld Uitspele - 30 Julie 2016

o.14A vs Die Wilgers - wen 41-7
1e vs Erasmus, Bronkhorstspruit - wen 15-13

Albei spanne deur na Beeld Kwartfinaal.


Beeld Kwartfinaal - 13 Augustus 2016

o.14A vs Hartbeespoort - wen 15-12
1e vs Vryburg - verloor 10-36


Beeld Finaal - 20 Augustus 2016

o.14A vs Vryburg - verloor 5-17

o.14A is Beeld-naaswenners!