Rugby

 

o.14 Rugby Beeld Naaswenners 2016

MHS Rugby

Organiseerder

Clinton Gerber
Mnr. Clinton Gerber

2017 Rugby Inligtingsbrief 

Afrigters

Mnr. Ian van Heerden
Mnr. Clinton Gerber
Mnr. Pieter van der Merwe
Mnr. Frik Dohse
Mnr. JC Swart
Mnr. Johannes Seerane
Mnr. Richard Coleman
Mnr. Arno Last
Mnr. C Large

2017 Datums

4 Maart - Ellisras (tuis)
11 Maart - HTS Tom Naudé (tuis)
25 Maart - Piet Potgieter, Potgietersrus (weg)
31 Mrt-5 April - NTK MHS Rugbyweek
7-11 April - o.14 & o.15 Rugbyweek @ Rob Ferreira, Witrivier
22 April - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
25 April - Limpopo Proewe 1 @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
9 Mei - Limpopo Proewe 2 @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
13 Mei - PHS (tuis)
16 Mei - Limpopo Finale Proewe @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
20 Mei - Frans du Toit, Phalaborwa (tuis)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
3 Junie - Louis Trichardt (weg)
24 Junie - Limpopo Semi-Finale @ Frikkie Meyer, Thabazimbi
3-7 Julie - Bokkieweek
10-14 Julie - Grand Khomo
17-22 Julie - Cravenweek
29 Julie - Limpopo Finaal @ HTS Tom Naudé, Pietersburg
5 Augustus - Beeld kwalifiserende ronde
12 Augustus - Beeld Kwartfinaal
19 Augustus - Beeld Semifinaal
26 Augustus - Beeld Finaal
11 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie

 


Rugby Nuus

Twee Plasie-rugbyspanne deur na Limpopo finaal

Gepubliseer op
Vyf uit vyf van Hoërskool Merensky se liga rugbyspanne het gekwalifiseer om op Saterdag, 11 Junie in die Limpopo semi-finale (en 2e-span finale) vir mediumskole te Louis Trichardt deel te neem. Uithaler rugby was aan die orde van die dag. Alhoewel die o.15- (12-22), o.16- (27-41) en 2e-(0-25) spanne in naelbyt wedstryde verloor het, het Merensky se vlagskip 1e-span, sowel as die belowende o.14-rammetjies geseëvier. Die o.14-span het teen Hoërskool Piet Potgieter te staan gekom en bewys waarom hul hierdie seisoen as een van die gunsteling spanne in Limpopo beskou word. Hulle het die wedstryd 17-5 beklink. Op Saterdag, 23 Julie sal hulle kragte meet teen die span van Hoërskool…

Nuwe tradisie op Plasieland

Gepubliseer op
Die afrigters van Hoërskool Merensky se eerste rugbyspan, mnre. Pieter van der Merwe en Clinton Gerber, het dit goedgedunk om ‘n nuwe tradisie by Plasierugby te begin. Elke speler wat al meer as 4 wedstryde vir die span uitgedraf het, ontvang voortaan ‘n spesiale “baggy” (hoedjie) wat eer aan sy prestasie verleen. Saam met die hoedjie ontvang elke speler ook ‘n spesiale nommer wat vir die res van sy lewe aan hom alleen sal behoort. 14 Spelers het op Vrydag, 20 Mei, net voor die groot Frans du Toit-wedstryd, hoedjies ontvang: Agter: Richard Coleman, Ruurd Jacobs, Masedi Manamela, MJ Bensch (Kaptein), Clifford Sekgobela, JD le Grange, Almo Julies en Armand…

Plasies stormloop Fransies

Gepubliseer op
Plasieland het op Saterdag, 21 Mei 2016, soos een man opgeruk na Phalaborwa vir die jaarlikse “Battle of the best” wintersportgeleentheid. Plakkate en baniere het luister verleen aan ‘n indrukwekkende Merensky-optog. Op die rugbyveld het Hoërskool Merensky koning gekraai en elke ligawedstryd gewen. Van die eerste afskop het elkeen van die vyf spanne met oorgawe hul wedstrydplan uitgevoer, en die vrugte gepluk. Die o.14-seuns het ‘n telling van 26-13 op die telbord gesit. Die o.15’s wen met 15-12. Die o.16’s oorheers met ‘n telling van 47-5, nadat die tweedespan die voorbeeld gestel het met ‘n telling van 48-12. In ‘n taai wedstryd triomfeer die Plasie-eerstespan met 8-6. Op die hokkieveld…

2016 Uitslae

Lydenburg (weg) - 27 Februarie 2016

Gekanselleer weens reën.


Piet Potgieter (tuis) - 5 Maart 2016

PUNTE:
o.14A - gelykop 7-7
o.14B - wen 10-5
o.15A - verloor 10-29
o.16A - wen 16-13
3e - verloor 17-19
2e - wen 27-19
1e - verloor 15-24


Ellisras (tuis) - 12 Maart 2016

PUNTE:
o.14A - wen 28-12
o.14B - wen 15-14
o.15B - wen 25-0
o.16A - verloor 10-15
3e - wen 32-0
2e - wen 10-5
1e - wen 36-13


Rob Ferreira, Witrivier (tuis) - 16 April 2016

PUNTE:
o.14A - verloor 0-60
o.14B - verloor 5-31
o.15A - wen 15-10
o.16A - verloor 22-29
3e - wen 21-5
2e - wen 16-6
1e - wen 34-12


Louis Trichardt (tuis) - 23 April 2016

PUNTE:
o.14A - wen 31-10
o.15A - verloor 5-29
o.16A - wen 22-14
1e - wen 66-14


Ben Viljoen (weg) - 27 April 2016

PUNTE:
o.14A - wen 36-12
o.15A - verloor 15-17
2e - verloor 0-33

A.g.v. provinsiale proewe speel die 0.16- en 1e-spanne nie op hierdie dag teen Ben Viljoen nie.


Eric Louw (tuis) - 7 Mei 2016

PUNTE:
o.14A - wen 52-0
o.15A - wen 36-0
o.16A - wen 79-0
1e - wen 48-9


Frans du Toit, Phalaborwa (weg) - 21 Mei 2016

PUNTE:
o.14A - wen 23-13
o.15A - wen 15-12
o.16A - wen 47-5
2e - wen 48-12
1e - wen 8-6


Limpopo Semi-finale - 11 Junie 2016

PUNTE:
o.14A vs Piet Potgieter - wen 17-5
o.15A - verloor 12-22
o.16A - verloor 27-41
2e (finale) - verloor 0-25
1e vs Hans Strijdom - wen 35-6

o.14- en 1e-spanne deur na die Limpopo Finaal.


Limpopo Finaal - 23 Julie 2016

PUNTE:
o.14A vs Ellisras - verloor 5-16
1e vs Ben Viljoen, Groblersdal - verloor 24-42

Albei spanne deur na Beeld-uitspele.


Beeld Uitspele - 30 Julie 2016

o.14A vs Die Wilgers - wen 41-7
1e vs Erasmus, Bronkhorstspruit - wen 15-13

Albei spanne deur na Beeld Kwartfinaal.


Beeld Kwartfinaal - 13 Augustus 2016

o.14A vs Hartbeespoort - wen 15-12
1e vs Vryburg - verloor 10-36


Beeld Finaal - 20 Augustus 2016

o.14A vs Vryburg - verloor 5-17

o.14A is Beeld-naaswenners!