Seunshokkie

 

Eerstespan Seunshokkie 2016

Seunshokkie

Organiseerder

Izelle du Preez
Me. Izelle du Preez

 

Afrigters

Mnr. Jacques Vosloo
Mnr. Louis Fourie
Me. Izelle du Preez
Me. Yvette Steicher
Me. Gretha van Staden
Me. Lindy Britz

2017 Datums

27 Feb - 2 Maart - Skoolproewe
11 Maart - 1e-span vs Tzaneen Club (tuis)
14 Maart - o.14 Limpopo proewe @ Heuwelkruin
14 Maart - o.16 Limpopo proewe @ PHS
15 Maart - o.18 Limpopo proewe @ PHS
25 Maart - Lydenburg (weg)
3-7 April - 1e-span Toer @ PUK
7-10 April - o.14 Toer @ TUKS
31 Mrt - 3 Apr - o.15 & o.16 Toer @ TUKS
22 April - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
25 April - Ben Viljoen, Groblersdal (tuis)
13 Mei - PHS (tuis)
16 Mei - Groblersdal Academy (tuis)
20 Mei - Frans du Toit (tuis)
24 Mei - Heuwelkruin (weg)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
31 Mei - Stanford (o.14, 2e & 1e) (weg)
10 Junie - Louis Trichardt (weg)

 


Seunshokkie Nuus

Plasie-hokkie trek berg-op

Gepubliseer op
Midde-in die wintereksamen het Hoërskool Merensky se dogters- en seunshokkiespelers op Woensdag, 31 Mei stokke gestamp teen die spanne van Stanfrod Lake College. Die 2e-seunspan sluit hul seisoen op ‘n hoë noot af met ‘n 3-1 wen. Kieran Albertus, Delux Jooste en John-D Ball het met doele bygedra tot die span se sukses. Die o.14’s buig die knie met ‘n 0-1 telling; Kyle-Bradley Hamilton is aangewys as die speler van die wedstryd. In ‘n titaniese gelykop-stryd tussen die o.15-spanne, het die Stanfordians uiteindelik geseëvier met ‘n 2-3 eindtelling. Merensky se 1e-span verloor naelskraap, 0-1. Die o.16-dogterspan het uitmuntende spel gelewer en met ‘n 5-0 wen van die veld gestap. Doele…

Plasies oorrompel Triegies

Gepubliseer op
FOTO: DIE O.14 DOGTERSHOKKIESPAN Voor: Palesa Shiluvane. Middel: Nikita Pohl, Kyla van Zyl, Kita Coppen, Janke Basson, Victoria Mathebula en Annelene Rood. Agter: Me. Anri Burger (afrigter), Dezi Dreyer, Reabetswe Makgoba, Megan Jardine, Lunè Fritz, Zuleika Ferns, Sunè Hermann, Mariesa Schutte, Emma Dalrymple-Hay, me. Nadia Claasen (afrigter). Dit was ‘n wintersportfees toe Hoërskole Merensky en Louis Trichardt op Saterdag, 3 Junie kragte gemeet het in nog ‘n ligabyeenkoms in Louis Trichardt. Vanuit die staanspoor het Plasiespanne die botoon gevoer. Die junior sokkerspan het vroeg-vroeg al voorbrand gemaak met ‘n 2-1 oorwinning, waarna die seniorspan amok gemaak het met ‘n wentelling van 7-4. Seunshokkie het vir oulaas hierdie seisoen bewys dat…

Plasie spirit ruled the day

Gepubliseer op
On the weekend of 27 May, Merensky High School once again proved the saying: “’n Plasie gaan lê nooit” true, when all the winter sports teams competed in league games against Ben Vorster High School. True Plasie spirit reigned supreme on and off the field. An abundance of blue blooded supporters cheered every soccer, hockey, netball and rugby team on, to give their all for Merensky. The excitement kicked off with soccer matches played on Friday afternoon. Merensky’s junior team won the day with a 2-0 score. The seniors had to be satisfied with a 2-3 final score after a killer game. On the hockey fields, both the boy and…
1 2 3 7