Seunshokkie

 

Eerstespan Seunshokkie 2016

Seunshokkie

Organiseerder

Izelle du Preez
Me. Izelle du Preez

 

Afrigters

Mnr. Jacques Vosloo
Mnr. Louis Fourie
Me. Izelle du Preez
Me. Yvette Steicher
Me. Gretha van Staden
Me. Lindy Britz

2017 Datums

27 Feb - 2 Maart - Skoolproewe
11 Maart - 1e-span vs Tzaneen Club (tuis)
14 Maart - o.14 Limpopo proewe @ Heuwelkruin
14 Maart - o.16 Limpopo proewe @ PHS
15 Maart - o.18 Limpopo proewe @ PHS
25 Maart - Lydenburg (weg)
3-7 April - 1e-span Toer @ PUK
7-10 April - o.14 Toer @ TUKS
31 Mrt - 3 Apr - o.15 & o.16 Toer @ TUKS
22 April - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
25 April - Ben Viljoen, Groblersdal (tuis)
13 Mei - PHS (tuis)
16 Mei - Groblersdal Academy (tuis)
20 Mei - Frans du Toit (tuis)
24 Mei - Heuwelkruin (weg)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
31 Mei - Stanford (o.14, 2e & 1e) (weg)
10 Junie - Louis Trichardt (weg)

 


Seunshokkie Nuus

254 vir Plasie-rugby

Gepubliseer op
FOTO: Ryno van Burick druk ‘n drie. Al die wintersportspanne van Hoërskool Merensky het op saterdag, 17 Maart, na Gauteng gereis om by Southdowns College in Centurion aan rugby-, hokkie- en netbalwedstryde deel te neem. Eendeweer het die Plasies ingewag, maar nie gestuit nie. Op die rugbyveld het die 5 blou spanne ‘n totaal van 254 punte aangeteken, teenoor die 5 van hul opponente. Die 1ste-span wen oortuigend, 36-0. Delux Jooste (heelagter) sorg vir 16 punte met 2 drieë en 3 doelskoppe. Ryno van Burick (agtsteman en kaptein) het ook 2 maal onder die pale gaan kuier, terwyl Martin Theunissen (binnesenter) ook een drie druk. Die 2des se telling was…

Wintersport skop af

Gepubliseer op
Dit is weer tyd vir wintersport op Plasieland en almal sien met verwagting uit na goeie rugby, netbal en hokkie hierdie jaar. Hoërskool Merensky het die seisoen by die horings gepak deur die naweek van 3 en 4 Maart as voorbereidingstyd te gebruik. Op die Plasie-rugbyvelde, -netbalbane en -hokkievelde het dit behoorlik gegons met gedetermineerde sportseuns en –dogters. Merensky rugby het Vrydag afgeskop met ‘n oefenkamp, waartydens Sias Wagner (Blou Bulle hoë-prestasie afrigter) en Dewey Swartbooi (Blou Bulle o.19 en o.21 agterlynafrigter, asook Tuks se Young Guns-afrigter) die seuns touwys gemaak het in agter- en voorspelfassette. Saterdag kon die seuns hul staal wys tydens die voorseisoenproewe, waarna die spelers en…

2018 Skivvis take a bow

Gepubliseer op
PHOTO: 2018's Skivvis starting to prepare for the rugby season. On the weekend of 18 November, Plasieland welcomed the class of 2022 to an intensive sports clinic presented by the seasoned Merensky coaches. On Friday afternoon, the focus fell on athletics, in preparation for the 2018 season leading up to the Inter-high which will be held in Musina on 23 February. Mr. Magnus Steyn jnr (athletics organiser) and his team were impressed with the promising youngsters and are positive about what their impact will be on the Plasie team. On Saturday the rugby, netball and hockey fields were set alight by energetic soon-to-be-Plasies. Under the watchfull eyes of dedicated coaches,…