Seunshokkie

 

Eerstespan Seunshokkie 2016

Seunshokkie

Organiseerder

Izelle du Preez
Me. Izelle du Preez

 

Afrigters

Mnr. Jacques Vosloo
Mnr. Louis Fourie
Me. Izelle du Preez
Me. Yvette Steicher
Me. Gretha van Staden
Me. Lindy Britz

2017 Datums

27 Feb - 2 Maart - Skoolproewe
11 Maart - 1e-span vs Tzaneen Club (tuis)
14 Maart - o.14 Limpopo proewe @ Heuwelkruin
14 Maart - o.16 Limpopo proewe @ PHS
15 Maart - o.18 Limpopo proewe @ PHS
25 Maart - Lydenburg (weg)
3-7 April - 1e-span Toer @ PUK
7-10 April - o.14 Toer @ TUKS
31 Mrt - 3 Apr - o.15 & o.16 Toer @ TUKS
22 April - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
25 April - Ben Viljoen, Groblersdal (tuis)
13 Mei - PHS (tuis)
16 Mei - Groblersdal Academy (tuis)
20 Mei - Frans du Toit (tuis)
24 Mei - Heuwelkruin (weg)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
31 Mei - Stanford (o.14, 2e & 1e) (weg)
10 Junie - Louis Trichardt (weg)

 


Seunshokkie Nuus

Merensky vs Lydenburg and Ben Viljoen

Gepubliseer op
On Tuesday, 25 April, Merensky High School welcomed Hoërskool Ben Viljoen (Groblersdal) and Lydenburg High School’s rugby and hockey teams for a friendly sports day. RESULTS Boys Hockey vs Ben Viljoen u.14 lost 1-2 u.15 lost 0-1 u.16 lost 0-5 2nd won 3-2 1st won 2-0 Girls Hockey vs Lydenburg 1st won 9-0 Rugby vs Lydenburg u.14A won 24-12 u.14B won 10-5 u.15A won 17-12 u.15B won 34-5 u.16A won 43-0 2nd won 12-5

Merensky verf Witrivier BLOU

Gepubliseer op
Op Saterdag, 22 April, het Hoërskool Merensky se wintersportspanne opgetrek na Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier. Seëvierende eerstespanne het gesorg dat die Plasies moeg, maar tevrede huis toe keer. Op die rugbyveld het die seniorspanne hul stempel afgedruk. Die o.16A’s wen 22-7, die tweedespan wen 14-0 en die eerstespan kraai koning met ‘n 19-15 telling. Hokkiemanne en –meisies het Plasieland trots gemaak met 5 wenwedstryde. Die o.16-seuns wen 2-0 en die eerstespan teken vier pragdoele aan, teenoor Robbies se nul. Die hokkiebokkies gee alles met die o.15-span wat die toon aangee en 5-0 wen. Die tweedespan eindig met ‘n briljante 7-2 wen, terwyl die eerstes 3 doele teen 1 aanteken.…

Plasie-eerstespanne loop voor

Gepubliseer op
Op Saterdag, 25 Maart 2017, het Hoërskool Merensky se rugby-, netbal- en dogtershokkie vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane gespeel. Op die rugbyveld het Merensky se 0.14’s die knie gebuig met ‘n 17-27 telling. Die Plasie o.15-span het egter die bordjies verhang en hul wedstryd 14-5 gewen. Merensky se o.16- en 2e-spanne verloor met 7-27 en 21-22. Die 1e-span het weereens bewys dat hul ‘n krag is om mee rekening te hou met ‘n pragtelling van 24-12. Plasie-netbal maak skoonskip met die volgende tellings: o.14A wen 22-2, o.14B wen 34-1, o.15A wen 15-4, o.15B wen 16-2, o.16A wen 19-10, 2e wen 19-15 en die 1e-span spog met ‘n…