Seunshokkie

 

Eerstespan Seunshokkie 2016

Seunshokkie

Organiseerder

Jacques Vosloo
Mnr. Jacques Vosloo

Afrigters

Mnr. Jacques Vosloo
Mnr. Louis Fourie
Me. Izelle du Preez
Me. Yvette Steicher
Me. Greta van Staden

2017 Datums

27 Feb - 2 Maart - Skoolproewe
11 Maart - 1e-span vs Tzaneen Club (tuis)
14 Maart - o.14 Limpopo proewe @ Heuwelkruin
14 Maart - o.16 Limpopo proewe @ PHS
15 Maart - o.18 Limpopo proewe @ PHS
25 Maart - Lydenburg (weg)
3-7 April - 1e-span Toer @ PUK
7-10 April - o.14 Toer @ TUKS
9-13 April - o.16 Toer @ PUK
22 April - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
25 April - Ben Viljoen, Groblersdal (tuis)
13 Mei - PHS (tuis)
16 Mei - Groblersdal Academy (tuis)
20 Mei - Frans du Toit (1e-span) (tuis)
24 Mei - Heuwelkruin (o.16 & 1e) (weg)
27 Mei - Ben Vorster (o.14, o.16 & 1e) (weg)
31 Mei - Stanford (o.14, 2e & 1e) (weg)
10 Junie - Louis Trichardt (weg)

Seunshokkie Nuus

Merensky girls’ hockey victorious

Gepubliseer op
Merensky girls’ hockey played a friendly match against Rob Ferreira High School on Saturday 16 April. The u.14 girls had an astonishing 7-0 victory. Danielle Kasselman scored two awesome goals, and one each were scored by Zonica van Niekerk, Leone Slabbert, Michelle Brummer, Bianca Prinsloo and Charlize Meyer. The Plasies are very proud of this team and can’t wait to see what they are going to achieve in the coming season. The u.15 girls played a good match. With about 80% ball possession, they struggled to score, but managed two goals by Juanet Venter and Lize-Ri Snyman. Lianca Pieterse was awarded player of the match. The u.16 girls played well…

Plasie-hokkie April vakansietoer

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se o.14- en o.15-hokkiedogters het vanaf 20 tot 23 Maart 'n vakansiekursus in Volksrus bygewoon. Hierdie kursus is aangebied deur die voormalige Springbok hokkiespeler, Kim Hubach. Die o.14-dogters het hul wedstryde teen Hoërskole Piet Retief, Centurion en Barberton gewen. 'n Gelykoptelling is teen Hoërskool Kempton Park aangeteken. Die enigste wedstryd wat hulle verloor het was teen Hoërskool Sasolburg. Danielle Kasselman in Graad 8 is aan die einde van die week aangwys as die beste o.14-"striker" van die toernooi. Die o.15-span het ook skitterend gevaar en al hul westryde teen Hoërskole Piet Retief, Barberton, Ligbron en Centurion gewen en slegs hul wedstryd teen Hoërskool Kempton Park verloor. Merensky se…