Seunshokkie

 

Eerstespan Seunshokkie 2016

Seunshokkie

Organiseerder

Izelle du Preez
Me. Izelle du Preez

 

Afrigters

Mnr. Jacques Vosloo
Mnr. Louis Fourie
Me. Izelle du Preez
Me. Yvette Steicher
Me. Gretha van Staden
Me. Lindy Britz

2017 Datums

27 Feb - 2 Maart - Skoolproewe
11 Maart - 1e-span vs Tzaneen Club (tuis)
14 Maart - o.14 Limpopo proewe @ Heuwelkruin
14 Maart - o.16 Limpopo proewe @ PHS
15 Maart - o.18 Limpopo proewe @ PHS
25 Maart - Lydenburg (weg)
3-7 April - 1e-span Toer @ PUK
7-10 April - o.14 Toer @ TUKS
31 Mrt - 3 Apr - o.15 & o.16 Toer @ TUKS
22 April - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
25 April - Ben Viljoen, Groblersdal (tuis)
13 Mei - PHS (tuis)
16 Mei - Groblersdal Academy (tuis)
20 Mei - Frans du Toit (tuis)
24 Mei - Heuwelkruin (weg)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
31 Mei - Stanford (o.14, 2e & 1e) (weg)
10 Junie - Louis Trichardt (weg)

 


Seunshokkie Nuus

Plasie hockey boys tough it out

Gepubliseer op
The Merensky boys had a tough two days in Groblersdal. On 27 April they played against Hoërskool Ben Viljoen and had mixed results. The u.14 boys drew their match 0-0, but played very well. The u.15 boys lost 0-1 after struggling to find their form again. The second team suffered a defeat of 0-3 against a very good Ben Viljoen team. The star team of the day was the first team who played an awesome match to overcome the Ben Viljoen onslaught 2-1. Mfuyo Madalane scored the opening goal and JJ Davis tapped in a cross from Blake Linder. On 28 April the struggle continued with matches against Groblersdal Academy,…

Merensky seunshokkie staan hulle man teen PHS

Gepubliseer op
Op 4 Mei het Merensky se seunshokkiespanne kragte gemeet teen Pietersburg Hoërskool op hul tuisveld. Die o.14-seuns het die baan geopen met ‘n puik wedstryd teen die gedugte span van PHS (wat binnekort uitspeel vir eerste- of tweedeplek by die TUKS-reeks). Gerhardus Fourie het die Plasies 1-0 laat voorloop, maar ongelukkig het die Pieties die telling gelykop gemaak en was 1-1 die finale telling. Die o.15-seuns was weer die kampioenspan van die dag, met hul 3-0 oorwinning. Luánn Botha het ‘n pragdoel aangeteken in die eerste helfde, terwyl Johan Strydom en Doran Kleynhans die wedstryd buite PHS se bereik gesit het met doele van hulle eie. Die tweedespan het hulle…

Merensky triomfeer teen Eric Louw

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op Saterdag, 7 Mei op hul tuisveld kragte gemeet teen die wintersportspanne van Hoërskool Eric Louw van Musina. Op die rugbyveld het al die Plasiespanne as oorwinnaars uit die stryd getree. Die o.14-span het 53-0 gewen en die o.15-span, 36-0, terwyl die o.16’s se wedstryd 10 minute vroeër gestop is met 79-0 op die telbord. Die Plasie-eerstespan het weer nie teleurgestel nie, en 48 punte verdien teenoor Eric Louw se 9. Richard Coleman, Wynand Scholtz en Armand Steyn het elkeen ‘n drie gedruk. Dylan Herrendoerfer het twee drieë gedruk, terwyl Clifford Sekgobela drie keer onder die pale gaan kuier het. Wynand Scholtz en Masedi Manamela het elkeen…