Skaak

 

MHS Skaak

MHS Skaak

Organiseerder

Martha Leeuwner
Me. Martha Leeuwner

Afrigters

Me. Martha Leeuwner

2017 Datums

11 Februarie - Toernooi
11 Maart - Toernooi
22 April - Toernooi
20 Mei - Toernooi
19 Augustus - Toernooi
16 September - Toernooi
17 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie
21 Oktober - Toernooi

Toernooi-inligting sal later deurgegee word.


Skaak Nuus

Plasie chess players enjoy first moves

Gepubliseer op
Eight chess players from Merensky High School travelled to Polokwane on 11 February to participate in their first friendly chess tournament of the year. Jeandré Joubert, Danielle Theron, Louis Haynes, Kevin van Onselen, Charney Rae, Kishan Patel, Francois Strydom and Wiehan Cloete gained valuable experience during their 5 games each.

Plasies speel nie met pionne nie

Gepubliseer op
Elf skaakspelers van Hoërskool Merensky het op Saterdag, 10 September by Laerskool Phalaborwa-Noord aan ‘n skaaktoernooi vir hoër- en laerskole deelgeneem. Vier rondtes is gedurende die toernooi gespeel. Peter Mtembi, Jeandré Joubert en Roelof Kristensen het in 3 van hul 4 rondtes koning gekraai. Rethabile Thati, Stian Cloete, Danielle Theron en Elzette van Dyk het 2 rondtes gewen. Dewald Haagner wen 1 rondte en speel 1 gelykop. Peter Mtembi het ‘n sertifikaat ontvang as beste speler in die o.17-ouderdomsgroep.

Plasie chessmasters on the move

Gepubliseer op
On Saturday, 20 August six of Merensky High School's chess players participated in an inter- schools chess tournament in Polokwane. Approximately 15 high schools were represented. Merensky High School is proud of Danielle Theron who managed to win 2 out of 5 games. Zain Yassin, Caleb Jeanson, Ulrich Koster, Gideon Engelbrecht and Charney Rae each won 1 game.