Swem

 

MHS Swem

MHS Swem

Organiseerder

Elri Verster
Me. Elri Verster

Afrigters

Me. Elri Verster

2018 Datums

10 September - Interhuis
18 September - Interhoër (Eric Louw)
22 Oktober - Jaareindfunksie

Swem Nuus

Daniel is ‘n doring

Gepubliseer op
Daniel Smit, veelsydige atleet van Hoërskool Merensky, het op 12 Januarie in Nelspruit, Limpopo verteenwoordig by ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms. Smit het 100m geswem en daarna 1500m gehardloop. Met ‘n spogtotaal van 2375 punte, breek hy die rekord met meer as 300 punte en kwalifiseer sodoende vir die Suid-Afrikaanse kampioenskap. Merensky staan bankvas agter Smit wanneer hy oor Paasnaweek aan die SA’s gaan deelneem.

Plasies opgeneem in voorlopige Limpopo swemspan

Gepubliseer op
FOTO: Daniel Smit Vyf swemmers van Hoërskool Merensky (Daniel Smit, Tayla Vos, Kagiso Hoaeane, Ockert Schoeman en Amelia Booth) het op Sondag, 28 Februarie, deelgeneem aan die Limpopo swemkampioenskappe in Polokwane. Kagiso Hoaeane (seuns 14) het ‘n brons medalje ontvang in die 200m borsslag item. Daniel Smit (seuns 15) verower drie bronsmedaljes vir 200m rugslag, 200m individuele aflos en 200m vryslag, ‘n silwermedalje vir 100m rugslag en ‘n gouemedalje vir 50m rugslag. Tayla Vos (dogters 16) ontvang ‘n bronsmedalje vir 100m vryslag en vier gouemedaljes vir 50m vryslag, 100m borsslag, 50m rugslag en 200m borsslag. Daniel, Tayla en Kagiso is opgeneem in die voorlopige Limpopo skolespan wat op 17 Februarie…

14 Medals at Top 10 gala

Gepubliseer op
PHOTO: GOLD MEDAL WINNER: Tayla Vos (u.15) Swimmers from Merensky High School took to the water on 20 October at the regional Top 10 gala held at the Tzaneen Municipal swimming pool. Competing schools included Ben Vorster, Stanford Lake College, Frans du Toit, Eric Louw, Pietersburg Hoërskool, Ben Viljoen, Piet Potgieter and Warmbad. Included in the 14 individual medals were 6 bronze and 4 silver. Congratulations to Tayla Vos (grade 9) who took gold in the 50m and 100m breast stroke and James Joubert (grade 8) for his 50m fly and free style gold medals. The Plasie u.14 boys relay team were rewarded with 2 gold certificates. [supsystic-gallery id=139 position=center]