Tennis

 

MHS Tennis

MHS Tennis

Organiseerder

Alexandra Dreyer
Me. Alexandra Dreyer

Afrigters

Me. Alexandra Dreyer

2017 Datums

9-11 Februarie - Nelspruit
17-18 Maart - Senior Liga Festival (A&B)
26 Mei - Senior Liga Festival (C&D) @ Polokwane
26 Julie - Senior Liga Finaal 2
4-8 Augustus - Cradock
8-10 September - Bethlehem Toernooi
26-30 September - Skoolkampioenskap
28 September - Wimbledon Dag/Nag-wedstryd
11 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie
20-22 Oktober - Kimberley

Tennis Nuus

Plasie speel Limpopo tennis

Gepubliseer op
Hendro van Helsdingen, ‘n graad 11-leerder by Hoërskool Merensky het op 27-30 April aan die Limpopo tenniskampioenskappe te Polokwane tennisklub deelgeneem. Hy eindig sewende algeheel in die o.16- en 0.18-afdelings. Hierdie kampioenskap dien as proewe vir die Limpopo tennisspanne wat aan die interprovinsiale tennistoernooi in Klerksdorp op 26-28 Mei sal deelneem. Die eerste agt spelers sal ook die provinsie verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse skoleweek in die Julie-skoolvakansie in Bloemfontein.

Versatile coach Alex performs

Gepubliseer op
Merensky High School teacher and tennis coach, Alexandra Dreyer, displayed her versatile skills on horse back and tennis court over the weekend of 3 to 8 March. On 3 March Dreyer completed a qualifying equestrian endurance race over 80km in 4h30m at Louwna, Vryburg in which she was placed third. The following day she competed in the annual ITF national championships in Bloemfontein. She competed in the 30-35 age group, singles, doubles and mixed categories. Dreyer placed 2nd in the ladies singles and ladies doubles and 6th in the mixed doubles. She still retains the first seed in her age group in South Africa.

Merensky wys tenniskapteine aan

Gepubliseer op
Twee matrikulante en kranige tennisspelers van Hoërskool Merensky, Valeriia Avdysh en Stefan Pretorius, is aangewys as die tenniskapteine vir 2017.
1 2 3 5