Tennis

 

MHS Tennis

MHS Tennis

Organiseerder

Alexandra Dreyer
Me. Alexandra Dreyer

Afrigters

Me. Alexandra Dreyer

2017 Datums

9-11 Februarie - Nelspruit
17-18 Maart - Senior Liga Festival (A&B)
26 Mei - Senior Liga Festival (C&D) @ Polokwane
26 Julie - Senior Liga Finaal 2
4-8 Augustus - Cradock
8-10 September - Bethlehem Toernooi
26-30 September - Skoolkampioenskap
28 September - Wimbledon Dag/Nag-wedstryd
11 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie
20-22 Oktober - Kimberley

Tennis Nuus

Plasies dien kishoue

Gepubliseer op
FOTO: Franco Pretorius (Merensky), Hanco Benadé (Warmbad), Ruwan van der Watt (Polokwane) en Marais Botha (Merensky). Hoërskool Merensky se twee o.14 tennissterre, Franco Pretorius en Marais Botha, wat onlangs opgetrek is na die o.15 Limpopospan, het die afgelope naweek in Polokwane vaardighede geslyp ter voorbereiding van die Suid-Afrikaanse skolekampioenskap wat later vanjaar plaasvind.

Wimbledon comes to Plasieland

Gepubliseer op
It was game, set and match on 20 October when Merensky High School hosted their annual “Wimbledon” Day/Night Tennis tournament. This year 34 local tennis players registered to compete in the junior and senior doubles categories. In the junior section JP Botha (Tzaneen Primary) and Waldo Pretorius (Laerskool Dr Annecke) ruled the day. Jan-Pieter Botha and Willie Jonker won the senior mens’ doubles, while the senior ladies title went to Izelle du Preez and Hannerie du Toit. With the traditional strawberries and cream, the 2017 tennis year at Plasieland drew to a close. " order_by="sortorder"…

Plasie-tennisafrigter speel SA’s

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Alexandra Dreyer, Tamara Day en Lisa van der Riet. Agter: Fanie van Rensburg, Ryan Brookshaw en Dawie Eybers. Me. Alexandra Dreyer, tennisafrigter by Hoërskool Merensky, het van 9 tot 14 Oktober vir die Gauteng-Noord 30+ A-span aan die Suid-Afrikaanse tenniskampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Ses provinsiale spanne het vyf dae lank meegeding om te bepaal wie die inter-provinsiale spankampioene is. Dreyer se span het met die louere weggestap. Dreyer het 10 wedstryde in dié toernooi gespeel, waarvan sy agt gewen het. Sy bekleë tans die tweede posisie in Suid-Afrika in die vroue 30-35 ouderdomsgroep. Dreyer speel oor die volgende 3 naweke Gauteng-Noord geslote toernooie ten einde te kwalifiseer vir…