Tennis

 

MHS Tennis

MHS Tennis

Organiseerder

Alexandra Dreyer
Me. Alexandra Dreyer

Afrigters

Me. Alexandra Dreyer

2017 Datums

9-11 Februarie - Nelspruit
17-18 Maart - Senior Liga Festival (A&B)
26 Mei - Senior Liga Festival (C&D) @ Polokwane
26 Julie - Senior Liga Finaal 2
4-8 Augustus - Cradock
8-10 September - Bethlehem Toernooi
26-30 September - Skoolkampioenskap
28 September - Wimbledon Dag/Nag-wedstryd
11 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie
20-22 Oktober - Kimberley

Tennis Nuus

Plasie tenniskampioene

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het 2015 tennis afgesluit met ‘n plaaslike toernooi wat gespeel is op 14 tot 18 September. Junior en senior Plasie-tennisspelers het gekompeteer. Hierdie kampioenskappe maak nie die ranglys vir die nuwe seisoen op nie, maar spelers is die geleentheid gebied om hul ranglysposisies te verbeter. In die seuns ope finaal het Stefan Pretorius en John D Ball kragte gemeet, met Stefan wat uiteindelik as oorwinnaar uit die stryd getree het. Altacia Gubitz en Carissa Ivy het mekaar die stryd aangesê in die dogters op finaal waar Altacia koning gekraai het. Plasie-tennisafrigter, Alexander Dreyer, slaan self af vir Gauteng-Noord. Alexandra Dreyer, tennisafrigter op Plasieland, het…

Plasie tennis players meet their match

Gepubliseer op
PHOTO: Arno van Coller, Stefan Pretorius, Hendro van Helsdingen, John D Ball, Coach Alexandra Dreyer and Herman Grove. From 3 to 5 September five tennis players from Merensky High School attended the yearly schools tournament at Bethlehem in the Free State. The Plasie team consisting of Stefan Pretorius, John D Ball, Herman Grové, Arno van Coller and Hendro van Helsdingen played in the A-league as competition novices. Competing teams from Linden High School, Witteberg High School, Helpmekaar, Curro Hazeldene, Diamantveld High School, Seunshoër, Sentraal and Fichardtpark High Schools from Bloemfontein and Randburg High School played in the round robin from Thursday morning till Friday afternoon. On Thursday Merensky faced Helpmekaar,…