
Oor die naweke van 26 Januarie en 2 Februarie het Canell Jackson, een van Hoërskool Merensky se topskuts, nie op haar louere gerus nie. Tydens die Provinsiale Binnenshuise Kampioenskap in Montana Park, skiet Canell ‘n nasionale kwalifiserende telling van 292 Read More …