
Een dosyn Merensky-boogskuts het na Magnum Boogskiet in Pretoria gereis om in die eerste been van die 3Di Triple Crown ABO-kompetisie te kompeteer. Dag 1 (Saterdag, 9 Februarie) het Dillon du Preez, Christof Joubert, Morney Kleinhans, Dian Schnettler & Afrigter Read More …