
FOTO: Mee. Yolandé Rautenbach, Sunet van Gass, Claudia Olivier en Trudie Botha van Merensky het die ATKV-werkswinkel bygewoon. Die ATKV het op Saterdag, 20 Januarie, een van hul Skitter-in-Afrikaans-werkswinkel by die Hoër Tegniese Skool Middelburg aangebied. Mee. Sunet van Gass, Read More …