
Een van Hoërskool Merensky se tradisies is die jaarlikse Mnr. Bosvark & Me Loerie-kompetisie. Twee onderwysers word volgens sekere kriteria, deur die leerders, aangewys as toponnies van die jaar. Vanjaar het die eer die volgende onderwysers te beurt geval: Mnr. Read More …