
Saterdag, 8 September, het die speke behoorlik gesing tydens die jaarlikse Vula Vula padwedren by ATKV Eiland Spa. Hierdie wedren is aangebied deur die NG Kerk, Letsitele en hordes fietsryers het vroegdag aangemeld, waaronder etlike Merensky-padfietsryers. In die 45km wedren Read More …