Haddad inspireer Plasies

Mnr. Wiam Haddad inspireer toekomstige wetenskaplikes.

FOTO: Mnr. Wiam Haddad inspireer toekomstige wetenskaplikes. Op Woensdag, 7 Februarie, het mnr. Wiam Haddad, ‘n ekoloog van ZZ2, die woord gevoer by Hoërskool Merensky se kwartaallikse Einstein-aand. Hierdie akademiese verrykingsgeleentheid word gereël vir wetenskapleerders. Haddad het sy MSc Omgewingswetenskap Read More …