
FOTO: Frikkie Deysel, Ryan Jackson, Bulletjie, Kesia Pohl en Ruëtte Schoeman. Hoërskool Merensky se jaarlikse Frikkie Deysel-piekniek het op Woensdag, 25 April 2018, gedurende pouse plaasgevind. Die tema van die dag was “Trotse Suid-Afrikaners”. Leerders het kleurvol volgens hulle kultuur Read More …