
Op Saterdag, 5 Maart het drie Merensky-leerders deelgeneem aan die Limpopo Karatekampioenskappe te Polokwane. Al drie het uitsonderlik presteer. Sivaughn Cronjé (graad 12) het gekwalifiseer vir haar geel belt en behaal ook twee goue medaljes in Kata en Kumite. Lize-Ri Read More …