
FOTO’S: Links: Juanet Venter – Shotgun Manual Action Regs: Jahdin Fleischmann – Stock Revolver Drie brawe skuts van Hoërskool Merensky het oor die naweek van 17-19 Augustus aan die Limpopo Provinsiale Kegelskietkampioenskap in Polokwane deelgeneem. Juanet Venter (graad 11) is, met haar Read More …