Skip to content
  • 015 305-7901/2/4
  • merensky@hsmerensky.co.za
Quick Links
  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube
Hoërskool Merensky

Hoërskool Merensky

Jou nommer 1 keuse

  • English
  • TUIS
  • AKADEMIE
    • 2019 Matriekuitslae
    • 2018 Matriekuitslae
    • 2017 Matriekuitslae
    • 2016 Matriekuitslae
    • 2015 Matriekuitslae
    • Akademiese Presteerders
    • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
    • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
    • Agri-Wetenskappe
    • Wiskunde
    • Eksamen- en Toetsroosters
    • Tritech
    • Die Presidentstoekenning
  • KULTUUR
    • MDDK
    • Skoolkultuur
  • SOSIAAL
  • SPORT
    • Sportsentrum
    • Atletiek
    • Bergfiets
    • Boogskiet
    • Dogtershokkie
    • Seunshokkie
    • Krieket
    • Landloop
    • Netbal
    • Perdry
    • Rugby
    • 2018 NTK Rugbyweek
    • Sokker
    • Swem
    • Tennis
  • KALENDER
  • PLASIE-LEWE
    • 2021 Leerderaansoek
    • Aflaaidokumente
    • Uit die kantoor
    • Leiers
    • Koshuis
    • Skoollied
    • Herwinning
    • Museum
    • Kalender
    • Potgooi
    • Kontak
    • Privacy Policy
  • VERVOER

Tag: liga

Plasies are cricket proud

September 4, 2018September 4, 2018 Admin

PHOTO: 1st Team bowler Kieran Albertus and u.15 batsman Ockert Schoeman. Say it out loud, Plasies are cricket proud. Merensky High School’s 1st cricket team knew, that Ben Vorster High School knew, that the Plasies could beat them. This was Read More …

Krieket, Sportben vorster, liga

o.15 Plasie krieketspelers het geen keer

August 21, 2018 Admin
Ockert Schoeman kolf

FOTO: Ockert Schoeman maak 12 lopies teen Nkowankowa. Die o.15-krieketseuns van Hoërskool Merensky spog in een week met twee pragoorwinnings. Dié span het op Woensdag, 15 Augustus, teen die span van Hoërskool Ben Vorster te staan gekom. Die Plasies kolf Read More …

Krieket, Sportben vorster, liga, nkowankowa

Plasies defeat Nkowankowa

August 7, 2018 Admin

In the third Limpopo league cricket game of the season, the Plasie 1st eleven met a team from Nkowankowa on Saturday, 4 August. The Merensky boys decided to bat first, and were all out for 81 runs. Louis Botha and Read More …

Krieket, Sportliga

Merensky-rugby se toekoms blink

May 28, 2018 Admin
Tiaan Tönsing beur vorentoe met die bal.

FOTO: Tiaan Tönsing beur vorentoe met die bal. Hoërskool Merensky se rugbymanne het op Saterdag, 26 Mei, in hul laaste ligawedstryd teen die spanne van Hoërskool Frikkie Meyer in Thabazimbi te staan gekom. Alhoewel die seniorspanne swaargekry het, het die Read More …

Rugby, Sportfrikkie meyer, liga

3de Ligabyeenkoms vir Landlopers

May 28, 2018 Admin
Agter: Francois Nothnagel, Louis Haynes, Kean van Tonder en Anri McLean. Voor: Jade Coppen & Jamie Coppen.

FOTO: Agter: Francois Nothnagel, Louis Haynes, Kean van Tonder en Anri McLean. Voor: Jade Coppen & Jamie Coppen. Op Saterdag, 26 Mei, het Hoërskool Merensky se langasems aan die 3de ligabyeenkoms te Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal deelgeneem. Die uitslae is as Read More …

Landloop, Sportliga

Nog ‘n oorwinning vir Plasie-rugby

May 15, 2018 Admin
Ruan van Rooyen (o.15) druk ‘n drie.

FOTO: Ruan van Rooyen (o.15) druk ‘n drie. Hoërskool Merensky het Saterdag, 12 Mei, tuis teen Hoërskool Ben Viljoen kragte gemeet in nog ‘n ligawedstryd. Die Plasies se wenstreep is die naweek voortgesit, met net die tweedespan wat met ‘n Read More …

Rugby, SportBen Viljoen, liga

Tweede landloopliga in Lephalale

May 15, 2018 Admin
Voor: Jade Coppen, Megan Meyer en Amelia Booth. Agter: Louis Haynes, Ikne Stucki, Francois Nothnagel, Karien Booysen en Keun van Tonder. Afwesig: Joné du Toit.

FOTO: Voor: Jade Coppen, Megan Meyer en Amelia Booth. Agter: Louis Haynes, Ikne Stucki, Francois Nothnagel, Karien Booysen en Keun van Tonder. Afwesig: Joné du Toit. Nege atlete van Hoërskool Merensky het op Saterdag, 14 Mei, aan die tweede skole landloopligabyeenkoms Read More …

Landloop, SportLephalale, liga

Plasies take Hansies to the cleaners

April 24, 2018 Admin
Ryno van Burick scoring.

PHOTO: Ryno van Burick scoring. On Saturday, 21 April, Merensky High School welcomed various sports teams from Hans Strijdom High School in Mookgophong. From the word go the Plasies ruled the roost. On the muddy rugby fields the boys proved Read More …

Dogtershokkie, Netbal, Rugby, Sporthans strijdom, liga, vriendskaplik

Boys hockey meet their match

April 24, 2018 Admin
THE PLASIE 1st TEAM Front: Masilo Mabilo, Ryan Jackson, Alisdair Pio, Melvin Maphoto, JJ Maritz and Dewald Haagner. Back: Arné Le Grange, Talon Griffiths, Dillon de Lange, Angus Dalrymple-Hay, Johan Strydom, Luann Botha and Donovan van Tonder.

PHOTO: THE PLASIE 1st TEAM Front: Masilo Mabilo, Ryan Jackson, Alisdair Pio, Melvin Maphoto, JJ Maritz and Dewald Haagner. Back: Arné Le Grange, Talon Griffiths, Dillon de Lange, Angus Dalrymple-Hay, Johan Strydom, Luann Botha and Donovan van Tonder. Merensky High Read More …

Seunshokkie, Sportliga

Wintersport vs Ellisras

April 16, 2018April 16, 2018 Admin
Suandrie Corbett (o.16A)

FOTO: Suandrie Corbett (o.16A) Hoërskool Merensky het op Saterdag, 14 April, aan die eerste rugby ligawedstryde vir die seisoen teen Hoërskool Ellisras deelgeneem. Dogtershokkie en netbal het vriendskaplik deelgeneem. Die Plasies se dogtershokkiespanne het skitterend presteer. Die o.14-span het die Read More …

Dogtershokkie, Netbal, Rugby, Sportellisras, liga, wintersport

Posts navigation

Older posts

KONTAKBESONDERHEDE

R36 tussen Tzaneen en Duiwelskloof
Privaatsak X4003
Tzaneen, 0850

Tel: 015 305-7901/2/4
Premicell: 074 888 5975/6042/6165
Faks: 015 305-7903 of 086 698 2410

Stuur 'n epos

SOSIALE SKAKELS

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube

VINNIGE SKAKELS

  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum

DIE PLASIEWINKEL

Kopiereg 2021. Hoërskool Merensky. Alle regte voorbehou.
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes