
PHOTO: Jaco van Staden on the guitar. When it rains on your parade, move to another venue! This was true of the ever popular Wowee Wednesdays, hosted twice a term by the culture prefects at Merensky High School. Since the Read More …
PHOTO: Jaco van Staden on the guitar. When it rains on your parade, move to another venue! This was true of the ever popular Wowee Wednesdays, hosted twice a term by the culture prefects at Merensky High School. Since the Read More …
FOTO: Derius Erasmus Hoërskool Merensky se Musiek-, Dans-, Drama- en Kunsskool (die MDDK) is opgewonde om mnr. Derius Erasmus as nuwe kitaartutor te verwelkom. Erasmus is ‘n oudPlasie wat op 17-jarige ouderdom sy kitaartande by Merensky se musiekskool, wat later Read More …
PHOTO: Nicole Muller, Marla Barnard, Crystal Kirstein and Jeandre Joubert. On Friday, 19 January, 4 Classic, Latin and NRG dancers from Merensky High School’s MDDA auditioned in Polokwane for the Beyond 2000 national arts competition. Nicole Muller, Marla Barnard, Crystal Read More …
PHOTO: THE MDDA TUTORS Front: Celia Duvenhage, Genevieve Booyse, Bobbi Gerber, Anica Scholtz and Thessa Bekker. Back: Mareli van der Walt, Anriette van Rooyen, Mari Weber, Mr Magnus Steyn (principal) and Bonita Lourens. Absent: Ingrid Linde and Lize-Mari Jooste. On Read More …
Die Plasie met die flinke vingers, Janco Blignaut, het op 24 Oktober aan die prestige Atterbury Klavierkompetisie in Pretoria deelgeneem. Om hiervoor te kwalifiseer moes hy ‘n video-opname aan die beoordelaarspaneel voorlê. Daarna is Janco genooi om saam met 19 Read More …
PHOTO: MUSIC – Janco Blignaut, Suandrie Corbett, Ms Ingrid Linde and Theodora Livingstone. The final Thrilling Tuesday of 2017 was hosted by Merensky High School’s MDDA on 17 October. A variety of excellent items were showcased, where after the annual Read More …
Twee van die Merensky MDDK (musiek, dans, drama en kuns) leerlinge het onlangs hul UNISA musiekeksamen afgelê. Geluk aan Suandrie Corbett wie haar graad 5 fluiteksamen geslaag het met 78%. Heinrich Schultz doen eweneens goed en behaal 73% met sy Read More …
FOTO Crystal Kirstein, Luzaan Spies, Nicole Muller, Marna Barnard en Handy Masila. Afwesig: Jeandré Joubert. Na hul optrede by die Tzaneen Skou, het Hoërskool Merensky se Latin, NRG en Classics-dansers glad nie laat slaplê nie. Die dansstudio’s op Plasieland het Read More …
Hoërskool Merensky se MDDK (musiek-, dans-, drama- en kunsskool) het die tweede kwartaal op luisterryke wyse afgesluit met ‘n Thrilling Wednesday in die skoolsaal. Twee maal per jaar kry Plasie-kunstenaars die geleentheid om voor ‘n gehoor op te tree en Read More …
Hoërskool Merensky spog weer met Mari Weber, kultuurbestuurder en hoof van die Musiek-, Dans-, Drama- en Kunsskool, wie al vanaf 2006 deel is van die Plasie-kultuurspan. Behalwe die skryf van verhoogtekste, toesprake en berigte, waag Weber ook haar hand van Read More …