
FOTO: Abrie Wheelan en Brett Richter (o.15). Hoërskool Merensky se o.15 krieketspan het op Saterdag, 3 Februarie, wenkbroue laat lig deur Jeugland, ‘n makroskool in Kempton Park, bloedneus te gee. Merensky het eerste gekolf en 118 lopies, in 44 beurte, Read More …