Skip to content
  • 015 305-7901/2/4
  • merensky@hsmerensky.co.za
Quick Links
  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube
Hoërskool Merensky

Hoërskool Merensky

Jou nommer 1 keuse

  • English
  • TUIS
  • AKADEMIE
    • 2019 Matriekuitslae
    • 2018 Matriekuitslae
    • 2017 Matriekuitslae
    • 2016 Matriekuitslae
    • 2015 Matriekuitslae
    • Akademiese Presteerders
    • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
    • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
    • Agri-Wetenskappe
    • Wiskunde
    • Eksamen- en Toetsroosters
    • Tritech
    • Die Presidentstoekenning
  • KULTUUR
    • MDDK
    • Skoolkultuur
  • SOSIAAL
  • SPORT
    • Sportsentrum
    • Atletiek
    • Bergfiets
    • Boogskiet
    • Dogtershokkie
    • Seunshokkie
    • Krieket
    • Landloop
    • Netbal
    • Perdry
    • Rugby
    • 2018 NTK Rugbyweek
    • Sokker
    • Swem
    • Tennis
  • KALENDER
  • PLASIE-LEWE
    • 2021 Leerderaansoek
    • Aflaaidokumente
    • Uit die kantoor
    • Leiers
    • Koshuis
    • Skoollied
    • Herwinning
    • Museum
    • Kalender
    • Kontak
    • Privacy Policy
  • POTGOOI

Tag: perdry

Plasie-ruiters weer bobaas

February 27, 2018 Admin

Tydens die tweede Limpopo Western Mounted Games (WMG) kwalifiseerder op Saterdag, 17 Februarie, is Hoërskool Merensky as skool die beste verteenwoordig met 10 ruiters, wat teen 60 ander gekompeteer het. Plasie-ruiter uitslae: Vlak 0 – Annalene Roodt, skole-afdeling een 4de-plek, Read More …

Perdry, Sportperdry, wmg

Plasie-perderuiters pronk wyd en syd

February 7, 2018 Admin
Voor: Dominique Bond en Salomé Lombard. Agter: Dylan Bond, Wandri Janse van Rensburg en Dawie van Jaarsveld.

FOTO: DIE WMG-SPAN Voor: Dominique Bond en Salomé Lombard. Agter: Dylan Bond, Wandri Janse van Rensburg en Dawie van Jaarsveld. Hoërskool Merensky se Danielle Breed (graad 9) het op Saterdag, 3 Februarie, haar sit in die saal geken tydens die Read More …

Perdry, Sportmwg, perdry, Western Mounted Games

Plasie-ruiters spring weg

January 30, 2018January 30, 2018 Admin
Dylan Bond, Dominique Bond en Salomé Lombard.

Op Saterdag, 27 Januarie, het Plasie-ruiters Dominique Bond, Dylan Bond, Annalene Rood en Salomé Lombard deelgeneem aan die eerste SAWMG-kwalifiseerder te Berbon stalle in Bela Bela. Salomé Lombardhet gekompeteer in die Games-klasse met haar perde, BelMonty en Spook op vlak Read More …

Perdry, Sportperdry, sawmg, sport

Merensky trots op Plasie-ruiters

October 17, 2017October 17, 2017 Admin
Wandri Jansen van rensburg, Genevieve van der Merwe, Anri Janse van Rensburg, Salomé Lombard en Dawie van Jaarsveld.

FOTO: Wandri Jansen van rensburg, Genevieve van der Merwe, Anri Janse van Rensburg, Salomé Lombard en Dawie van Jaarsveld. Ses Limpopo-ruiters van Hoërskool Merensky het onlangs aan die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap vir Western Mounted Games by die Afridome in Parys Read More …

Perdry, Sportperdry

Provinsiale kleure vir Merensky-ruiters

August 21, 2017August 25, 2017 Admin
Salomé Lombard, Dominique Bond, Genevieve van der Merwe, Wandri van Rensburg en Dawie van Jaarsveld.

FOTO: Salomé Lombard, Dominique Bond, Genevieve van der Merwe, Wandri van Rensburg en Dawie van Jaarsveld. ‘n Sestal Plasie-ruiters het onlangs hul provinsiale kleure vir Western Mounted Games en SANESA ontvang. Salomé Lombard, Dominique Bond, Genevieve van der Merwe, Wandri Read More …

Perdry, Sportperdry, provinsiaal, sport, Western Mounted Games

Plasies pronk op perde

July 24, 2017August 25, 2017 Admin

Dominique Bond van Hoërskool Merensky het op 17 Junie aan die vierde Limpopo Reining & Western Performance Horse deelgeneem. Sy verwerf ‘n eersteplek in die Western Dressage, Novice Youth afdeling. Op 29 Junie tot 2 Julie is die jaarlikse prysuitdeling Read More …

Perdry, Sportperdry, sport

Plasie-ruiters trotseer Fauresmith

July 24, 2017August 25, 2017 Admin

Twee perderuiters van Plasieland het die berugte perde-uithourit te Fauresmith op 4 tot 6 Julie aangedurf. Me. Alexandra Dreyer en Jehan Goosen (graad 11) het saam met 410 ander ruiters hierdie moordende rit van 204 km trotseer en oorkom. Dreyer Read More …

Perdry, Sportperdry, sport

Plasies pronk op perde

June 5, 2017August 25, 2017 Admin
UITHOUER Danielle Breed op Hanif.

FOTO: UITHOUER Danielle Breed op Hanif. Nuweling, Danielle Breed, ‘n graad 8-leerder aan Hoërskool Merensky het op 27 Mei te Sondela aan die Premier Uithouritklub se byeenkoms deelgeneem in die 80 km afdeling. Sy en haar perd, Hanif, het die Read More …

Perdry, Sportperdry, sport, uithourit, Western Mounted Games

Plasies hou uit en aan in die saal

May 8, 2017August 25, 2017 Admin

Die Suid-Afrikaanse Internasionale Perde-uithourit uitdaging (SAIC) is van 24 tot 28 April in Bethlehem aangebied. Plasiesruiters, Jehan Goosen (graad 10) en me. Alexandra Dreyer het saam met 400 perde en ruiters vanaf so ver as Amerika, Engeland en Australië, aan Read More …

Perdry, Sportperdry, uithourit

Plasie-ruiters oorheers WMG

May 8, 2017August 25, 2017 Admin
Salomé Lombard, Dominique Bond, Wandri Janse van Rensburg, Anri Janse van Rensburg, Genevieve van der Merwe en Dawie van Jaarsveld.

Ses Plasies het op Saterdag, 6 Mei, deelgeneem aan die derde kwalifiserende ronde vir Western Mounted Games in Polokwane. Op vlak 0 het Dominique Bond vyf eersteplekke in die skole-afdeling behaal en algeheel eerste geeïndig. Sy het ook ‘n derdeplek Read More …

Perdry, Sportperdry, sport, Western Mounted Games

Posts navigation

Older posts

KONTAKBESONDERHEDE

R36 tussen Tzaneen en Duiwelskloof
Privaatsak X4003
Tzaneen, 0850

Tel: 015 305-7901/2/4
Premicell: 074 888 5975/6042/6165
Faks: 015 305-7903 of 086 698 2410

Stuur 'n epos

SOSIALE SKAKELS

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube

VINNIGE SKAKELS

  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum

DIE PLASIEWINKEL

Kopiereg 2021. Hoërskool Merensky. Alle regte voorbehou.
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes