
István Schuch, ‘n graad 8-leerling van Hoërskool Merensky, presteer tans in ‘n uitsonderlike sport. Hy is vir die o.14 SA Polocrossespan gekies, wat onlangs in Lusaka, Zambië aan ‘n internasionale toernooi deelgeneem het. Sy span het 2 uit die 3 wedstryde Read More …