
FOTO Rhinus Jacobs Hoërskool Merensky se eerste krieketspan het ‘n besige week agter die rug. Op Saterdag, 10 Februarie, het hulle tuis teen Hoërskool Lichtenburg in die Superliga te staan gekom. Merensky het eerste gekolf en ‘n teiken van 176 Read More …