
FAST 5 In die vriendskaplike PHS Hyundai Blitzfees by Hoërskool Pietersburg op Saterdag, 8 September, het Hoërskool Merensky se netbal Fast 5 o.17-span geseëvier en met goue medaljes van die baan gestep. Hulle het nie een wedstryd teen Hoërskole Nylstroom, Read More …