Skip to content
  • 015 305-7901/2/4
  • merensky@hsmerensky.co.za
Quick Links
  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube
Hoërskool Merensky

Hoërskool Merensky

Jou nommer 1 keuse

  • English
  • TUIS
  • AKADEMIE
    • 2019 Matriekuitslae
    • 2018 Matriekuitslae
    • 2017 Matriekuitslae
    • 2016 Matriekuitslae
    • 2015 Matriekuitslae
    • Akademiese Presteerders
    • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
    • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
    • Agri-Wetenskappe
    • Wiskunde
    • Eksamen- en Toetsroosters
    • Tritech
    • Die Presidentstoekenning
  • KULTUUR
    • MDDK
    • Skoolkultuur
  • SOSIAAL
  • SPORT
    • Sportsentrum
    • Atletiek
    • Bergfiets
    • Boogskiet
    • Dogtershokkie
    • Seunshokkie
    • Krieket
    • Landloop
    • Netbal
    • Perdry
    • Rugby
    • 2018 NTK Rugbyweek
    • Sokker
    • Swem
    • Tennis
  • KALENDER
  • PLASIE-LEWE
    • 2021 Leerderaansoek
    • Aflaaidokumente
    • Uit die kantoor
    • Leiers
    • Koshuis
    • Skoollied
    • Herwinning
    • Museum
    • Kalender
    • Kontak
    • Privacy Policy
  • POTGOOI

Tag: Radikale redenaars

Só bek moet jam kry!

October 23, 2018 Admin
2018 Radikale redenaars

deur Suandrie Corbett, graad 10 Kennis is om te weet wat om te sê, wysheid is om dit op die regte tyd te sê en waagmoed is om op te daag en jou sê te sê. Op Saterdag, 13 Oktober Read More …

KultuurRadikale redenaars

Applous vir Plasieredenaars

June 12, 2018 Admin
GRAAD 9-SPAN Ruben Potgieter, Mariesa Schutte, Reynard Pretorius en Marjoné Beukes.

FOTO: GRAAD 9-SPAN Ruben Potgieter, Mariesa Schutte, Reynard Pretorius en Marjoné Beukes. Die uitslae van die Limpopo uitdunronde van die Radikale Redenaarskompetisie is pas bekendgemaak en die Plasiepraters glimlag van oor tot oor. Vier van die spanne was goed genoeg Read More …

Akademie, ATKV-Redenaars, KultuurRadikale redenaars

Vet praat-pret op Plasieland

May 28, 2018 Admin
Hlayisanani Shingangi, Lulama Mkhawana, Shumikazi Ngonyoza en Palesa Shiluvane.

FOTO: Hlayisanani Shingangi, Lulama Mkhawana, Shumikazi Ngonyoza en Palesa Shiluvane. Hoërskool Merensky is bekend as ‘n skool van eerstes op kultuurgebied. Op 24 en 25 Mei is nog ‘n baan gebreek toe ‘n uitdunronde van die landwye Radikale Redenaarkompetisie by Read More …

ATKV-Redenaars, KultuurRadikale redenaars

Plasie-praters by finaal

October 17, 2017 Admin
Jamie Robertson en Amelda Pretorius.

FOTO: Jamie Robertson en Amelda Pretorius. Op Saterdag, 14 Oktober het twee van Hoërskool Merensky se topredenaars by Hoërskool Garsfontein deelgeneem aan die Radikale Redenaarsfinaal. Jamie Robertson (graad 9) het in die Engelse afdeling deelgeneem met haar toespraak, Reality TV Read More …

ATKV-Redenaars, KultuurRadikale redenaars

Plasie-praters raak radikaal

September 4, 2017September 4, 2017 Admin
Kyla Schoeman, Jason Mellett, Christelle Brummer en Bianca Elbrecht.

FOTO Kyla Schoeman, Jason Mellett, Christelle Brummer en Bianca Elbrecht. Op Saterdag, 2 September, het vier redenaarspanne en vier solo-redenaars van Hoërskool Merensky aan die Limpopo-finaal van die Radikale Redenaarfees te Pietersburg Hoërskool deelgeneem. Marlu McLean (graad 12) dring vir Read More …

ATKV-Redenaars, KultuurRadikale redenaars

KONTAKBESONDERHEDE

R36 tussen Tzaneen en Duiwelskloof
Privaatsak X4003
Tzaneen, 0850

Tel: 015 305-7901/2/4
Premicell: 074 888 5975/6042/6165
Faks: 015 305-7903 of 086 698 2410

Stuur 'n epos

SOSIALE SKAKELS

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube

VINNIGE SKAKELS

  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum

DIE PLASIEWINKEL

Kopiereg 2021. Hoërskool Merensky. Alle regte voorbehou.
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes