
FOTO: Bridget Calitz (o.30 Meesterskampioen) saam met Saira Junqueira (o.15 Meesterskampioen). Saira Junqueira, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Merensky, deel nie die algemene siening dat rolbal vir bejaardes bedoel is nie. Hierdie tiener speel reeds vir etlike jare en is Read More …