Die SAOU (Suid Afrikaanse Onderwysersunie) in Limpopo se werksaamhede het opnuut onder die soeklig gekom tydens dié organisasie se kwartaallikse PUR (Provinsiale Uitvoerende Raad) vergadering wat op Woensdag, 11 Oktober 2017, te Polokwane gehou is. Die PUR bestaan uit verkose Read More …
Tag: SAOU
Merensky skoolhoof stap voor

Mnr. Magnus Steyn, bekende skoolhoof van Hoërskool Merensky, is verkies om as ondervoorsitter vir die 2017-2019 PUR (Provinsiale Uitvoerende Raad) van die SAOU (Suid-Afrikaanse Onderwysersunie), Limpopo, te dien. Steyn dien reeds vir vier jaar op die uitvoerende komitee. Hoërskool Merensky Read More …