
Hoërskool Merensky se o.15- en 0.18 7’s-rugbyspanne het Saterdag, 27 Augustus aan die Sutherland Sewestoernooi in Centurion deelgeneem. Hierdie was die eerste wedstryde vir die seisoen, en afrigters het van die geleentheid gebruik gemaak om spelers te begin voorberei vir Read More …