
Danie Potgieter van Hoërskool Merensky is onlangs opgeneem in die senior Limpopo 7’s-span. Dié span neem op 22 en 23 September aan die bondedag deel. Hulle gaan ook in die Oktober vakansie aan die nasionale toernooi deelneem. Baie geluk, Danie!
FAST 5 In die vriendskaplike PHS Hyundai Blitzfees by Hoërskool Pietersburg op Saterdag, 8 September, het Hoërskool Merensky se netbal Fast 5 o.17-span geseëvier en met goue medaljes van die baan gestep. Hulle het nie een wedstryd teen Hoërskole Nylstroom, Read More …
PHOTO Front: Ruan van Rooyen, De Marco Meyer, Jason Janse van Rensburg, Neil Delport, WB Grobler and Danie Potgieter. Back: Jan Naudé, Thato Phalane, Dawie van Heerden, Wikus Swart, Francois O’Connel, Devan du Plessis and Coach Thomas Joubert. In the Read More …
PHOTO Front: Noko Malatji and Delux Jooste Middle: Mr. Clinton Gerber (coach), Dylon Herrendoerfer and Mr. Joe Seerane (coach). Back: Victor Swan, Arnu Tonsing, Pieter Gouws, Austin Malepe, Moeletsi Mauwane, Tlangi Ngobeni, Quiniso Madzihga, Ruben Caroto and Tiaan Kok. On Read More …
Plasie-hokkiespelers het op Saterdag, 27 Augustus behoorlik amok gemaak by die jaarlikse Sutherland Seweshokkietoernooi in Centurion, Pretoria. Kragte is gemeet teen gerekende stadskole soos Hoërskole Eldoraigne, HF Verwoerd en die gashere self, Sutherland. Hoërskool Merensky het hard geveg en die Read More …
Old Plasie, MJ Mulder, has been selected to represent the All Stars Invitational 7’s rugby side that will tour to Dallas, Texas (USA) from 3 to 10 July this year. This is certainly a great opportunity and privilege for him Read More …