
Mnr. Magnus Steyn, bekende skoolhoof van Hoërskool Merensky, is verkies om as ondervoorsitter vir die 2017-2019 PUR (Provinsiale Uitvoerende Raad) van die SAOU (Suid-Afrikaanse Onderwysersunie), Limpopo, te dien. Steyn dien reeds vir vier jaar op die uitvoerende komitee. Hoërskool Merensky Read More …