
FOTO: Imcke van Vuuren. Imcke van Vuuren (graad 12) van Hoërskool Merensky is pas aangewys as nasionale wenner in die prosa-afdeling van die POORT-Skryfkompetisie vir hoërskoolleerders in Suid-Afrika en Namibië, met haar skryfstuk: Blou. Die POORT-Skryfkompetisie is ‘n projek van Read More …