
Op Vrydag, 11 Mei, het Hoërskool Merensky dinge bietjie anders gedoen… Tradisioneel word graad 7’s met ‘n “roadshow” na die jaarlikse opedag uitgenooi en met busse aangery om die hoërskool-ervaring in skooltyd te beleef. Soos verwag kan word, het die Read More …