Skip to content
  • 015 305-7901/2/4
  • merensky@hsmerensky.co.za
Quick Links
  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube
Hoërskool Merensky

Hoërskool Merensky

Jou nommer 1 keuse

  • English
  • TUIS
  • AKADEMIE
    • 2019 Matriekuitslae
    • 2018 Matriekuitslae
    • 2017 Matriekuitslae
    • 2016 Matriekuitslae
    • 2015 Matriekuitslae
    • Akademiese Presteerders
    • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
    • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
    • Agri-Wetenskappe
    • Wiskunde
    • Eksamen- en Toetsroosters
    • Tritech
    • Die Presidentstoekenning
  • KULTUUR
    • MDDK
    • Skoolkultuur
  • SOSIAAL
  • SPORT
    • Sportsentrum
    • Atletiek
    • Bergfiets
    • Boogskiet
    • Dogtershokkie
    • Seunshokkie
    • Krieket
    • Landloop
    • Netbal
    • Perdry
    • Rugby
    • 2018 NTK Rugbyweek
    • Sokker
    • Swem
    • Tennis
  • KALENDER
  • PLASIE-LEWE
    • 2021 Leerderaansoek
    • Aflaaidokumente
    • Uit die kantoor
    • Leiers
    • Koshuis
    • Skoollied
    • Herwinning
    • Museum
    • Kalender
    • Kontak
    • Privacy Policy
  • POTGOOI

Tag: spelathon

Plasies omarm spelvrees

October 23, 2018October 23, 2018 Admin
Anize Basson en Yasmine Joubert.

FOTO: Anize Basson en Yasmine Joubert by die ATKV Spelathonfinaal. Uit die mond van Anize Basson, graad 11 As deelnemer aan die ATKV Spelathonfinaal 2018 kan ek my ondervinding in een woord opsom: STRESVOL.  Die Spelathonfinaal is hierdie jaar in Read More …

Akademiespelathon

Merensky se Superspelspan

August 7, 2018August 7, 2018 Admin

FOTO: Sheilah Bhuiyan, Anize Basson en Yasmine Joubert. Deur Anize Basson (graad 11) Op Maandag, 30 Julie, het tien woordslim Plasies aan die ATKV Spelathon se provinsiale ronde in Polokwane deelgeneem. Maleis-Portugesisme, suinigheidsmaatreël, artilleriekaserne en gimnasiummilieus was net ‘n paar Read More …

Akademiespelathon

Plasie-spellers by landsfinaal

October 30, 2017November 28, 2017 Admin
Mienké Lombard en Manica van Schalkwyk.

FOTO: Mienké Lombard en Manica van Schalkwyk. Op Saterdag, 28 Oktober het drie slimkoppe van Hoërskool Merensky aan die ATKV-Spelathonfinaal by Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Johannesburg deelgeneem. In die graad 9-afdeling het Manica van Schalkwyk en Mienké Lombard Limpopo verteenwoordig. Read More …

Akademieakademie, spelathon

Plasies toon spelvernuf

August 8, 2017August 25, 2017 Admin

FOTO: Janco Blignaut, Anize Basson, Mienke Lombard en Manica van Schalkwyk. Op Dinsdag 1 Augustus het 4 leerlinge van Hoërskool Merensky aan die jaarlikse ATKV Spelathon kompetisie deelgeneem. Dit was die derde jaar, sedert hierdie kompetisie geloods is, dat Plasie-spellers Read More …

Akademie, Kultuurakademie, kultuur, spelathon

Plasies presteer by Nasionale Spelathon

October 10, 2016August 25, 2017 Admin
Anri McLean en Anize Basson.

Anize Basson, Graad 9, en Anri McLean, Graad 10, het Saterdag 8 Oktober aan die nasionale rondte van die Spelathonkompetisie by Leeuwenhof Akademie in Gauteng deelgeneem. Hulle het eers in die gesiene-woord-afdeling (woorde wat deelnemers vooraf kon leer) deelgeneem, en Read More …

Akademieakademie, atkv, spelathon

Merensky spel skerp

August 25, 2016August 25, 2017 Admin
2016 ATKV Spelathon provinsiaal

Hoërskool Merensky het op 18 Augustus by Mitchell House in Polokwane deelgeneem aan die provinsiale uitdunne van die ATKV se spelathonkompetisie. Leerlinge van graad 9 Afrikaans Huistaal, graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele taal en graad 10 Afrikaans Huistaal het daar Read More …

Akademieakademie, spelathon

KONTAKBESONDERHEDE

R36 tussen Tzaneen en Duiwelskloof
Privaatsak X4003
Tzaneen, 0850

Tel: 015 305-7901/2/4
Premicell: 074 888 5975/6042/6165
Faks: 015 305-7903 of 086 698 2410

Stuur 'n epos

SOSIALE SKAKELS

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube

VINNIGE SKAKELS

  • 2021 Leerderaansoek
  • Gr 9 Vakkeuse Inligting Videoreeks
  • Gr 9 Vakkeuse Aansoekvorm
  • Podcast Sentrum

DIE PLASIEWINKEL

Kopiereg 2021. Hoërskool Merensky. Alle regte voorbehou.
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes