Hoërskool Merensky se MDDK (musiek-, dans-, drama- en kunsskool) het die tweede kwartaal op luisterryke wyse afgesluit met ‘n Thrilling Wednesday in die skoolsaal. Twee maal per jaar kry Plasie-kunstenaars die geleentheid om voor ‘n gehoor op te tree en Read More …