
Amber-Leigh Mills, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Merensky, het op Saterdag, 9 Maart, haar trampolien-seisoen op ‘n hoë noot begin. Die eerste kompetisie vir die seisoen het hom by Tukkies afgespeel. Hiér het atlete van verskeie klubs kragte gemeet, ter Read More …