
Die burgemeester van die Groter Tzaneen Munisipaliteit het op 25 Januarie by die Karibu-vakansieoord in Tarentaalrand sy jaarlikse uitnemendheidstoekennings gehou. Merensky Hoërskool het die volgende toekennings ontvang: Die toekenning vir onafhanklike en voormalige Model C-skole, met die hoogste aantal leerders Read More …