
FOTO: Janco Blignaut saam met sy tutor, me. Ingrid Linde. Janco Blignaut, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Merensky, het onlangs sy UNISA graad 7-klaviereksamen met lof (83%) geslaag. Hiermee word hy die derde Plasie in die afgelope 7 jaar wat Read More …