
FOTO Sinead Delport en ‘n vriendin eksperimenteer. Veertig entoesiastiese leerders van Hoërskool Merensky het op Dinsdag, 29 Augustus in die Plasies se wetenskaplaboratorium vergader om hulle hande, onder gekontrolleerde omstandighede, te waag aan gevaarlike chemiese eksperimente. Hierdie is die eerste Read More …